Ekonomie Van Indië

Die ekonomie van Indië is die sesde grootste ter wêreld ten opsigte van nominale BBP en die derde grootste ten opsigte van koopkragpariteit.

Ekonomie van Indië
Geldeenheid 1 Roepee (INR) (1₹) = 100 Paise
Fiskale jaar 1 April - 31 Maart
Handelsorganisasies Wêreldhandelsorganisasie (WHO), SAFTA, BRICS, Groep van 20, Oos-Asië-beraad, Groep van Agt, SAARC, AIIB, BIMSTEC, RCEP, Internasionale Monetêre Fonds, Wêreldbank, SCO, Verenigde Nasies
Statistieke [1] Geargiveer 11 Junie 2008 op Wayback Machine
Bruto geografiese produk – geranglys (2017) 4de (nominaal)
3de (koopkragpariteit)
BBP (2017) $2,45 biljoen (nominaal)
$9,49 biljoen (koopkragpariteit)
Groei van BGP 7,2% (2014), 7,6% (2015), 7,0% (2016e), 7,6% (2017f)
BBP per capita (2017) $1,852 biljoen (nominaal)
$7,153 biljoen (koopkragpariteit)
BBP per capita – geranglys (2017) 140ste (nominaal)
122ste (koopkragpariteit)
BGP volgens sektore (2016) Landbou (16,5%), nywerheid (29,8%), dienste (45,4%)
Inflasiekoers VPI - 3,17% (2017)
Bevolking onder die broodlyn 12,4% (2011–12, Wêreldbank)
Mannekrag 513,7 miljoen (2016)
Mannekrag volgens sektore (2012) Landbou (49%), nywerheid (20%), dienste (31%)
Werkloosheid (2016) 4,9% (stedelik), 5,1% (landelik), 5,0% (nasionaal)
Hoofnywerhede Sagteware, petroleumprodukte, chemikalieë, farmaseutiese produkte, landbou, tekstiele, staal, vervoertoerusting, masjinerie, leer, sement, mynbou, konstruksie
Handelsvennote
Uitvoere (2015) $272,4 miljard
Handelsvennote (2015) Flag of Europe Europese Unie (16,9%)
Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State (15,2%)
Vlag van Verenigde Arabiese Emirate Verenigde Arabiese Emirate (11,3%)
Vlag van Hongkong Hongkong (4,6%)
Invoere $409,2 miljard (2015)
Handelsvennote (2015) Vlag van Volksrepubliek China China (15,8%)
Flag of Europe Europese Unie (11,2%)
Vlag van Saoedi-Arabië Saoedi-Arabië (5,5%)
Vlag van Switserland Switserland (5,4%)
Publieke finansies [2] Geargiveer 11 Junie 2008 op Wayback Machine
Internasionale bruto-skuldlas $479,7 miljard (2016)
Staatsinkomste (2016) ₹35,64 biljoen ($560 miljard)
Staatsuitgawes (2017) ₹47,12 biljoen ($730 miljard)
Ontwikkelingshulp (ontvang) $2,98 miljard (2014)

Met 'n gemiddelde groeikoers van ongeveer 7% oor die afgelope twee dekades, word die land geklassifiseer as 'n nuut-geïndustrialiseerde land en is in die Groep van 20 groot-ekonomieë ingesluit. Maharashtra is die rykste Indiese deelstaat met 'n jaarlikse nominale BBP van VS$330 miljard, wat ongeveer gelykstaande aan dié van Venezuela en die Verenigde Arabiese Emirate is, en dit verteenwoordig 13,4% van Indië se BBP, gevolg deur die state van Tamil Nadu (VS$170 miljard) en Uttar Pradesh (VS$150 miljard).

Ekonomie Van Indië
Mumbai, Maharashtra word beskou as die finansiële hoofstad van Indië

Indië se ekonomie het in die laaste kwartaal van 2014 die wêreld se vinnigste groeiende groot ekonomie geword, dit het dié van die Volksrepubliek China oortref.

Sien ook

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Amerikaanse dollarBBPEkonomieGroep van 20IndiëKoopkragpariteitMaharashtraTamil NaduUttar PradeshVenezuelaVerenigde Arabiese Emirate

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BeroerteYouTubeStaalPikkewynWaterkringloopNederlandsAfrikaansMieliestronkHeuningbyEmfiseemChemiese verbindingErdwurmGemeenskapsorganisasieOmtrek, oppervlakte en volumeNaaldekokerOntbossingBoer Soek 'n VrouValentynsdagLys van bekende Suid-AfrikanersReddingskakeOu Apostoliese KerkSonja HerholdtVoortrekkermonumentYsterMarkenPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaGroepsgebiedewetBlourokkeKoggelmanderGNU/FDL-lisensieWaterpokkiesMiltEkonomiese sektorRobert SobukweReënvalbepalingDaggaPrimêre sektor van die ekonomieVaginaLuislangeDroogteElzette MaarschalkNetbalSamestellingBrandmondsindroomGeweldHulpwerkwoordInfeksieJan-Willem BreureAfrikaanse woordelys en spelreëlsMisdaadromanDansDeon MeyerNaboomGroepsdrukCleopatra VIIRivierOrgasmeSharpeville-slagtingChloorWilna SnymanOligopolieLiewe HeksieEvangelies Gereformeerde KerkPolisieAdolessensieDeelstate van die Verenigde State van AmerikaMaatskaplike verantwoordelikheidHipoteseGeskiedenis van die BoererepubliekeRina HugoWêreld- Ekonomiese ForumRob HersovSwartwitpensSlag van BloedrivierAntjie KrogMetamfetamien🡆 More