Ekhouvanjou,Okay!

ekhouvanjou,okay! is 'n Suid-Afrikaanse musiekgroep van Potchefstroom in die Noordwes wat in April 2010 ontstaan het. Al ekhouvanjou,okay! se musiek is in Afrikaans. ekhouvanjou,okay! bestaan uit Louis Janse van Rensburg, Arno de Beer en Ruan Kruger (wat ook vir die musiekgroep Straatligkinders tromme speel).

ekhouvanjou,okay!
GenresRock
Jare aktiefApril 2010 tot hede
EtiketteNext Music
AssosiasiesStraatligkinders
Bouwer Bosch
LedeLouis "Raptor" Janse van Rensburg
Arno "Autotune" de Beer
Ruan Kruger

Diskografie

Albums

  • Ek is beter as hy, trust my

Enkel

  • Die Raptor in my inbox
  • Vreeslik Feestelik
  • Ons reënboog het 11 kleure

Eksterne skakels

Tags:

Ekhouvanjou,Okay! DiskografieEkhouvanjou,Okay! Eksterne skakelsEkhouvanjou,Okay!

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

DomkragSeksuele penetrasieLangste woordKlem-in-die-kaakNetbalKaroo7de LaanRenosterRegeringMadison IvyKatHidroëlektrisiteitToekoms van die AardeGeweldBeesYouTubeRelatiwiteitsteorieRekeningkundeAkuutSeekatVaginale kankerGemeenskapsorganisasieRina HugoAnale seksKolonoskopieVoortrekkermonumentGenadedoodSoweto-opstandMosambiekkanaalDrie-eenheidNamakwalandKaapstadse waterkrisis 2015-2018SoortnaamSuikersiekteRenaissanceKewerJaarHipoteseMenstruasieJo BlackOnomatopeeMarsVersamelnaamLys van Nederlandse skildersNatuurlike hulpbronMuskietRomanJeanette FerreiraFacebookHomoniemKommunismeLidwoordRamsar-vleilande in Suid-AfrikaGrondwetHamburgerVakbondKlereLys van bekende Suid-AfrikanersGezina, PretoriaKongo-krisisBurgerregteNedersettingLys van nedersettings in Suid-AfrikaHemelvaartsdagGewasboerdery in Suid-AfrikaNatuurbewaringSaartjie BaartmanSomerMiddeloorontstekingSonpaneelSkisofrenieWikimedia-stigtingKonsentrasiekampVerkoueMobutu Sese SekoSeksposisieMasels🡆 More