Eisenstadt

Die Freistadt Eisenstadt (Hongaars Kismarton, Kroaties Željezno) is die hoofstad van die Oostenrykse deelstaat Burgenland (Kroaties Gradišće, Hongaars Őrvidék) en ook sy grootste nedersetting.

In administratiewe opsig is Eisenstadt 'n statutêre of selfregerende stad.

Freistadt Eisenstadt
Eisenstadt
Kaart Wapen
Eisenstadt
Eisenstadt
Vlag
Land Vlag van Oostenryk Oostenryk
Deelstaat Eisenstadt Burgenland
Distrik Statutêre stad
Koördinate 47°51′N 16°31′O / 47.850°N 16.517°O / 47.850; 16.517
Stigting Voor 1118
Oppervlakte:
- Totaal 42,88 vk km
Hoogte bo seevlak 182 m
Bevolking:
- Totaal (1 Januarie 2022) 15 240
- Bevolkingsdigtheid 355/vk km
Tydsone UTC +1 (MET)
Somertyd UTC +2 (MET)
Burgemeester Thomas Steiner (ÖVP)
Amptelike Webwerf www.eisenstadt.at

Geografie

Eisenstadt lê op 'n terras aan die suidelike voet van die Leitha-gebergte wat geleidelik na die Wulka-vlakte daal.

Klimaat

Die gemiddelde jaarlikse temperatuur was in die tydperk tussen 1961 en 1990 10,4 °C, terwyl die gemiddelde in 2007 11,8 °C was. Die gemiddelde jaarlikse reënval in die periode tussen 1961 en 1990 was 589 millimeter.

Tags:

BurgenlandHongaarsKroatiesOostenryk

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Regardt van den BerghElandréJavaScriptAuschwitz-konsentrasiekampHelga UysPols-oksimeterCutt GlasKomplementêre kleureBoelieryHeks van HexrivierHerfsNaboomKaapstadKorrupsieSpelerposisies in rugbyOntkiemingRivierGeografie van Suid-AfrikaLys van chemiese elemente volgens atoomgetalEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaKoos KombuisNadia ValvekensAfrikanersBeurtkragWaarheid-en-versoeningskommissieHamerkopAalwynMetamfetamienSelfstandige naamwoordAngina pectorisNasionalismeWeer (meteorologie)Vlekvrye staalMuishondWerkersdagKuberkrakerSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994KrapRob HersovSinoniemKoperElektrisiteitsvoorsieningGautengBeeldspraakSkaapEl (lengtemaat)SuikersiekteBTWChloorValentynsdagBernice WestKoorsWiskundeBywoordBestuiwingWinnie Madikizela-MandelaKlawers (speelkaarte)NeologismeKlein-KarooRooibokLeon KrugerReddingskakeAgtervoegselHeupCovid-19-pandemieLys van Afrikaanse televisiereekseIndiese OseaanEmfiseemDemi Lee MooreBysteekDigtheidDeon MeyerKoringGroepsdrukNazi-Duitsland🡆 More