Eiland Wight

Die Eiland Wight (Engels: Isle of Wight) is ’n Engelse Kanaaleiland en graafskap sowat 8 km van die suidkus van die vasteland.

Eiland Wight
Eiland Wight
Vlag
Eiland Wight
Wapen
Eiland Wight
Ligging in Engeland
Seremoniële graafskap Eiland Wight
Hoofstad Newport
Oppervlakte 384 km²
Bevolking 138 400 (2011)
Bevolkingsdigtheid 364 inw./km²
Administratiewe (nie-metropolitaanse) graafskap
Streek Eiland Wight
Administratiewe setel Newport
ISO 3166-2: GB-IOW
Oppervlakte 380,2 km²
Bevolking 138 400 (2011)
Bevolkingsdigtheid 364 inw./km²
Webtuiste www.iwight.com
Distrikte en Unitêre owerhede
Geen

Dit word van die vasteland geskei deur ’n seestraat genaam die Solent. Die eiland is sedert die Victoriaanse tydperk gewild as vakansiebestemming. Dit is bekend vir sy natuurskoon en seiljagvaart.

Eiland Wight
Lugfoto van die Eiland Wight.

Die eiland het ’n ryk geskiedenis, onder andere ’n kort tydperk as ’n onafhanklike koninkryk in die 15de eeu. Dit was die tuiste van die digter Alfred lord Tennyson, en koningin Victoria van die Verenigde Koninkryk het haar geliefde somerwoning, Osborne House, daar laat bou. Sy is op 22 Januarie 1901 daar oorlede.

Klimaat

As een van die mees suidelike streke van die Verenigde Koninkryk het die eiland ’n warmer klimaat as die meeste ander dele. Dit het tot gevolg dat dit ’n gewilde toeriste-bestemming is, veral die oorde in die suidooste van die eiland. Dit het ook ’n langer groeiseisoen as die meeste dele van die VK.

Jan Feb Mrt Apr Mei Jun Jul Aug Sep Okt Nov Des
Gem. maksimum (°C) 8 8 10 13 16 19 22 21 19 15 11 9
Gem. minimum (°C) 1 1 2 3 7 9 11 11 9 7 3 2
Gem. (°C) 4 4 6 8 11 14 16 16 14 11 7 5
Gem. reënval (mm) 89 61 66 48 56 53 41 56 66 79 84 89

Grootste dorpe

  • Newport, die hoofstad van die Eiland Wight.
  • Ryde, die eiland se tweede grootste dorp met ’n bevolking van sowat 30 000.
  • Cowes, waar die bekende Cowes-week elke jaar plaasvind en ’n gewilde internasionale seiljag-sentrum.
  • Sandown, nog ’n gewilde toeriste-oord aan die kus.
  • Shanklin, net suid van Sandown, met sy sanderige strande.

Verwysings

  • Hansard, Woensdag 14 November 2001 kolom 850
  • Isle of Wight County Press

Eksterne skakels

Tags:

Eiland Wight KlimaatEiland Wight Grootste dorpeEiland Wight VerwysingsEiland Wight Eksterne skakelsEiland WightEngelandEngelsGraafskappe van EngelandKanaaleilandeSeestraatSeiljagVictoriaanse tydperk

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Kolorektale kankerGenadedoodTierReënNatuurlike hulpbronPlastiekDeelstate van die Verenigde State van AmerikaOnderwerp (taalkunde)VoorsetselLeonardo da VinciDieregeluideLys van Griekse mitologiese figureMisdaadAfrikaanse TaalmonumentKlimaatveranderingEskomSoogdierStres in hoërskoolTydMensBysteekBreingewasDuitse maselsGalileo GalileiLys van elemente volgens simboolDigvormApostelTobie CronjéVulvaSportKameelSteenkool in Suid-AfrikaNiersteenPornografiese akteurInligtingstegnologieYouTubeGNU/FDL-lisensieRugby, WarwickshireChemiese elementMis (weerkunde)SwemKuberkrakerAarde se atmosfeerKaapstadse waterkrisis 2015-2018RooilipslangNamibiëFluoorJohan BadenhorstSpysverteringstelselAppelTafeltennisGeweldTafelbergHidroëlektrisiteitSendelingposisieIronieBeesLeon KrugerNasionale VrouedagSelfoonKlawers (speelkaarte)VaginaAt BothaBloedsomloopstelselTrevor NoahNazi-DuitslandKatWaterKaliumPornografiese subgenres7de LaanDrinkwatervoorsieningHeuningDonderstorm🡆 More