Eierdopwit

Eierdopwit is 'n kleur, 'n geelgrystintsel van wit, wat sy naam kry van die ooreenkoms met die kleur van wit hoendereiers.

#F0EAD6

Die naam "eierdopwit" word gewoonlik slegs gebruik wanneer daar verwys word na muurverf. Dit is saam met af-wit (beige) een van die standaardbinnenshuise verfkleure wat gebruik word in baie wonings in die Verenigde State van Amerika en Europa, omrede dit 'n duursame afwerking bied wat nie maklik vlekke van sigaretrook en vingerafdrukke uitwys nie.

In 1987 is die kleur "eierdopwit" ingesluit in die X11-kleurlys, wat na die uitvinding van die wêreldwyeweb in 1991, bekend staan ​​as die X11-kuberkleure.

Kleurkoördinate

Volgens verskeie kleurskemas word eierdopwit as volg voorgestel:

Model Koördinate
Heksadesimale kode #F0EAD6
RGB-kleurmodel (240, 234, 214)
CMYK (0, 2, 11, 6)
HSV (46°, 11%, 94%)

Sien ook

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wiki vertaal.

Tags:

BeigeEuropaHoenderKleurVerenigde State van AmerikaWit

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

AssonansieReënspinnekopSinoniemMandaryn-ChineesVolhoubaarheidPerdSelfoonSuid-Afrikaanse GrensoorlogHibernasieSatellietfotoLaeveldKameelperdAppelGlukoseJapanSelfiePeach van PletzenJosef StalinMangelontstekingSmeltpuntWesterse filosofieCristiano RonaldoAfkappingstekenLieweheersbesieMeningsverskil oor aardverwarmingAngolese BurgeroorlogMuishondNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartySkoolInternetApartheidIndustriële RevolusieVoortplantingAkroniemEpilepsieWatersuiweringWaterkringloopHulpwerkwoordPad na jou hartDermpoliepBelastingHemelBesemErfenisdag (Suid-Afrika)NierversakingCyril RamaphosaEsmé EuvrardSeksspeeldingAtoomJapanneesKasterolieRooms-Katolieke KerkLys van NG gemeentesLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaNederduitsch Hervormde KerkMonumentMosambiekSeisoenMenseregtedagSimon PetrusBevolkingBaardskeerder-spinnekopWiskundige terminologieKorrupsieHoofmeisieHabitatDroomHartaanvalTweede VryheidsoorlogMigrasie van voëlsGreen PornoRassismeEngelandRobbeneilandMadison Ivy🡆 More