Rooikeelreier

Die rooikeelreier (Egretta vinaceigula) is 'n seldsame, gelokaliseerde standvoël.

In Engels staan dit bekend as die Slaty egret.

Rooikeelreier
Rooikeelreier
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Egretta
Spesie:
E. vinaceigula
Binomiale naam
Egretta vinaceigula
(Sharpe, 1895)
Rooikeelreier
Verspreiding

Identifikasie

Dit lyk soos 'n leikleurige kleinwitreier, maar word aan sy geel tarsi (voetwortels), en van naby aan sy vaalbruin keel en geel oë en gesigvel, van die swartreier onderskei. Die pluime aan sy agterkop ontbreek soms. Dit is sowat 60 cm lank.

Habitat

Die reiers boer veral een-een by vlak, digbegroeide vloedpanne en langs stil rivierlope van die Okavangodelta, Linyanti- en Choberiviergebied van Noord-Botswana; 'n swerwer elders.

Verspreiding

Hulle kom veral rondom bogenoemde gebiede voor, maar ylverspreide groepies word ook aangetref in die noordelike deel van Namibië, Zimbabwe, Limpopo en die Noordwes-provinsie. Hulle word deur die IUBN geklassifiseer as 'n kwesbare spesie.

Sien ook

Bronnelys

Tags:

Rooikeelreier IdentifikasieRooikeelreier HabitatRooikeelreier VerspreidingRooikeelreier Sien ookRooikeelreier BronnelysRooikeelreier

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Innes en Franna BenadéProteaRasionale getalWet op NaturellengrondFiksieYouTubeVigsAfleiding (taalkunde)DroogteUnie van Suid-AfrikaKindermishandelingMondGewasboerdery in Suid-AfrikaKrokodilAnti-inflammatoriese middelJan van RiebeeckSelfstandige naamwoordMigrasie van voëlsVersoeningsdagVennootskapWerkloosheidSelfkonsepHoenderVarkKindersiektesSimboolLys van visseMenslike seksuele gedragWortelTelwoordDistillasieDesmond TutuEkologieKlimaatsverandering in AfrikaVoortrekkermonumentAfrikaanse TaalmonumentLodewyk XVI van FrankrykKlimaatveranderingAnrich HerbstGawes van die Heilige GeesDwelmmiddelSeksposisieLys van nedersettings in Suid-AfrikaBreinvliesontstekingMoslemVolhoubaarheidHefboomJeanette FerreiraWetenskapWisselkoersHibernasieCounter-Strike 2MenstruasieTienie HollowayVermenigvuldigingCalviniaGemeenskapsorganisasieJagluiperdInternasionale Historiese Genootskap RobbeneilandVryheidsmanifesEngelandKinderregteOnderwerp (taalkunde)Aborsie in Suid-AfrikaVerkragtingSpinnekopLimfvatstelselGeslagsgelykheidBeesDeelwoordIngenieursweseOrthopteraFilosofiePeach van PletzenWaarheid-en-versoeningskommissieVoorsetsel🡆 More