Kleinbloureier

Die kleinbloureier (Egretta caerulea) is seldsame swerwer wat in sentraal- en Suid-Amerika oorwinter.

Dit is nog net 4 keer opgeteken aan die weskus naby Kaapstad. In Engels staan die voël bekend as die Little Blue Heron.

Kleinbloureier
Kleinbloureier
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Egretta
Spesie:
E. caerulea
Binomiale naam
Egretta caerulea
(Linnaeus, 1758)
Kleinbloureier
Die verspreiding van die kleinbloureier in Suider-Afrika

Identifikasie

Die reier is middelgroot. Die snawel is liggrys met 'n swart punt terwyl die bene en bene groengrys is. Die volwasse voël is blougrys en die kop en nek is donkerder met 'n pers skakering. Die jong voël is wit en word maklik met die kleinwitreier verwar; dit het geelgroen bene en 'n duidelike tweekleursnawel. Die onvolwasse voël het grys vere plek-plek en lyk gevlek.

Sien ook

Bron

Verwysings

Tags:

Kleinbloureier IdentifikasieKleinbloureier Sien ookKleinbloureier BronKleinbloureier VerwysingsKleinbloureier

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Koninkryk van die NederlandeIndustriële RevolusiePornografieSarah Rose KarrKalenderDissipel vir wie Jesus baie lief wasAkira ToriyamaBasisinkomsteWayback MachineMoslemRepubliek ArtsachRacheltjie de BeerTarentaleAppelblaarVarkgriepDuitse perdebyWikiquoteWaverGuillain-Barré-sindroomVaginaOrtopedieKarakteriseringCGalblaasFamilie (verwantskap)KlimaatAsiëDigvormApostoliese GeloofsendingBloedsomloopstelselTydMuggieSuiwelprodukHekseryLuiperdPublieke domeinSwartbewussynsbewegingOrkaan GustavSuid-Afrikaanse InkomstediensAnneli van RooyenMarga van RooySonDie BylOos-KaapAardbewingVoortrekkermonumentVleesbaaiAarverkalkingSolidariteitNagapieEVoorhuidLys van veltoestandeInsekKappie (skryfteken)Johan StemmetPersLongKlem-in-die-kaakJada FireMenslike penisgrootteLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameBelgiese gewesteErica RhodesTandbederfVingerseksKuberkrakerLys van Suid-Afrikaanse atletiekrekordsKlitorisEkonomie van Suid-AfrikaDikderm26 Maart🡆 More