Swartreier

Die swartreier is 'n skaars standvoël wat egter plek-plek algemeen is.

Swartreier
Swartreier
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Egretta
Spesie:
E. ardesiaca
Binomiale naam
Egretta ardesiaca
(Wagler, 1827)
Swartreier
Egretta ardesiaca

Identifikasie

Die reier is 50 tot 60 cm lank en weeg 280 tot 380 gram. Dit verskil van die Rooikeelreier deurdat hy 'n bonkiger, heeltemal donker reier met donker bene en heldergeel pote is. Hy het die sonderlinge gewoonte om sy vlerke oop te sprei soos 'n sambreel om 'n skaduwee te vorm wanneer hy visvang.

Habitat

Kom een-een of in klein groepies, maar soms in groot swerms, aan die oewers van strandmere, vloedpanne en damme voor. Word nie dikwels langs riviere gesien nie.

Verspreiding

Nomadies. Word gesien in die noordelike en westelike dele van die Vrystaat, die suid-oostelike dele van Oos-Kaap, KwaZulu-Natal, Mpumalanga, Limpopo Provinsie, Noordwes Provinsie, die noordelike deel van Botswana en sommige dele van Zimbabwe.

Ander name

  • Engelse naam: "Black Egret"
  • Wetenskaplike naam: Egretta ardesiaca

Sien ook

Bronnelys

Tags:

Swartreier IdentifikasieSwartreier HabitatSwartreier VerspreidingSwartreier Ander nameSwartreier Sien ookSwartreier BronnelysSwartreier

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KewerGeslagsgelykheidGroepsdrukDesmond TutuGroot TrekStereotipeJames AlexanderSlag van BloedrivierStilleweWhatsAppHelga UysJansenvilleMolekuulSkoenlapperParkinson se siekteIronieOnse VaderIngrid JonkerLeon KrugerInfeksieDeelstate van die Verenigde State van AmerikaRooms-Katolieke KerkAntjie KrogNatuurlike hulpbronJak de PriesterVerdampingVratSeeErfenisSuiwelprodukHamilton WesselsRenteSkilpadKobus LombardTwaalf Stamme van IsraelVarkgriepJakkalsAntisemitismeNG gemeente JansenvilleVoëlgriepLika BerningKoos du PlessisGoogleJode in Suid-AfrikaVerkoueVaginaTegnologieGrondsoorteSigaretLys van slangeNeerslagJohan BadenhorstKongo-krisisJakobJoseph LynchJaco JacobsRutenium(III)chloriedJesus van NasaretKameelKlimaatsverandering in Suid-AfrikaHidroëlektrisiteitSaldanhabaaiSonja HerholdtWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaVermontBobby AngelMetaalOopbroninhoudNasiebouVreesSias ReineckeHoërskool OuteniquaCarike KeuzenkampMieliestronkProstaatkankerJo Black🡆 More