Egiptoloog

'n Egiptoloog is iemand wat Egiptologie studeer, en wat in Antieke Egipte spesialiseer.

Egiptoloog
Egiptoloog Jean-Francois Champollion

Binne die egiptologie bestaan verskillende spesialiserings. 'n Papyroloog is iemand wat die tekste op papyri bestudeer. 'n Demotisant hou sig besig met dit Demoties, een van die taal fases van die Antieke Egiptiese skryfstelsels. 'n Epigraaf is iemand wat Antieke Egiptiese tekste en reliëfs kopieer en interpreteer. Tot onlangs was dit moontlik om Egiptologie aan die Universiteit van Groningen in Nederland te studeer, maar deesdae net aan die Universiteit van Leiden. Daar kan 'n mens spesialiseer in die verskillende taalfases van antieke Egipte (waarvan epigrafie 'n onderdeel is), in die argeologie van Egipte, in dit Grieks-Romeinse tydperk (waarvan papyrologie en Demoties onderdele is), en ook in Kopties.

Die grondslag van Egiptologie is in die vroeë 19de eeu gelê, toe Jean-François Champollion daarin geslaag het om die hiërogliewe skryfstelsel en Egiptiese grammatika met behulp van die Rosetta-steen te ontrafel. Hy het dit vir die moderne beskawing moontlik gemaak om vir die eerste keer hiërogliewe te lees. Sy boek Précis du Système Hieroglyphique het gelei tot die ontsyfering van duisende inskripsies, wat gelei het tot baie meer kennis oor Antieke Egipte en 'n groot openbare belangstelling in hierdie kultuur. 'n Paar historici het toe spesifiek op Egiptologie begin fokus, en aparte leerstoele vir Egiptologie is by verskeie universiteite ingestel.

Egiptoloë

Belangrike egiptoloë uit die verlede:

  • Giovanni Battista Belzoni (1778-1823)
  • Egiptoloog  Jean-François Champollion (1790-1832)
  • Ippolito Rosellini (1800-1843)
  • Egiptoloog  Conrad Leemans (1809-1893)
  • Egiptoloog  Karl Richard Lepsius (1810-1884)
  • Egiptoloog  Auguste Mariette (1821-1881)
  • Alexander Henry Rhind (1833-1863)
  • Egiptoloog  Willem Pleyte (1836-1903)
  • Egiptoloog  Édouard Naville (1844-1926)
  • Egiptoloog  Gaston Maspero (1846-1916)
  • Egiptoloog  William Flinders Petrie (1853-1942)
  • Egiptoloog  E.A. Wallis Budge (1857-1934)
  • Egiptoloog  Victor Loret (1859-1946)
  • Egiptoloog  Howard Carter (1874-1939)
  • Egiptoloog  Jean Capart (1877-1947)
  • Egiptoloog  Alan Gardiner (1879-1963)
  • Egiptoloog  Marcelle Werbrouck (1889-1959)
  • Egiptoloog  Henri Frankfort (1897-1954)
  • Egiptoloog  Kate Bosse-Griffiths (1910-1998)
  • Egiptoloog  Jozef Vergote (1910-1992)
  • Egiptoloog  Herman De Meulenaere (1923-2011)
  • Egiptoloog  Otto Schaden (1937-2015)

Huidige egiptoloë:

  • Egiptoloog  Wolfgang Kosack (1943)
  • Egiptoloog  Juan José Castillos (1944)
  • Zahi Hawass (1947)
  • Egiptoloog  Maarten Raven (1953)
  • Vlag van Verenigd Koninkrijk Joyce Tyldesley (1960)
  • Egiptoloog Egiptoloog  Willeke Wendrich (1961)
  • Salima Ikram (1965)
  • Vlag van Verenigd Koninkrijk Tony Wilkinson (1969)
  • Egiptoloog  Kara Cooney (1972)
  • Vlag van Verenigd Koninkrijk Charlotte Booth (1975)
  • Egiptoloog  Sarah Parcak (1979)
  • Egiptoloog  Hans van den Berg

Fiktiewe egiptoloë

  • Evelyn Carnahan (The Mummy)
  • Lara Croft (Tomb Raider)
  • Daniel Jackson (Stargate en Stargate SG-1)
  • Indiana Jones (Raiders of the Lost Ark)
  • Sarah Page (Primeval)
  • Philomenus Siclone (Die avonture van Kuifje: Die sigaren van die farao)
  • Zeno Terpsta, was 'n egiptoloog uit die jeug reeks Die Huis Anubis wat gespeel geword deur Hero Muller.

Tags:

Antieke EgipteEgiptologie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MuskietSpoorvervoer in Suid-AfrikaSeksismeErfenisChemiese verbindingSokkerDie Laaste Avondmaal (Leonardo)KrampLys van Suider-Afrikaanse soogdiereWitbloedselWaterstofMynbouDemokratiese Republiek die KongoSirkelDoelwitVars waterEnsiklopedieKasterolieGoudkus (streek)WinterSeksuele opwekkingMantisAfkortingGeldVarkgriepOorstromingMeervoudJan van TonderAgtervoegselEngelandTerracottaleërIngrid JonkerSuid-AfrikaJeugdagWisselkoersVrouSamestellingKinderregteUKhahlamba-DrakensbergparkEienaamSeptimius AwardsSlag van BloedrivierEk is 'n Afrikaan (toespraak)DramaTydsoneAdolf HitlerRooibokVarkDansBlomRenosterDirekte en Indirekte redeKlem-in-die-kaakHorlosieSharpeville-slagtingMasturbasieWelwitschiaNierversakingPad na jou hartInnes en Franna BenadéEkonomie van Suid-AfrikaByAfrikaanse WikipediaBorskankerEkologieMenseregteJudaïsmeDieregeluideGemeenskapVrystaatWoordeboekKunsGeografie van Suid-AfrikaSeevlakstyging🡆 More