Egiptiese Losstertvlermuis

Die Egiptiese losstertvlermuis (Tadarida aegyptiaca) kom voor in die hele Suider-Afrika.

Egiptiese losstertvlermuis
Egiptiese Losstertvlermuis
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Molossidae
Genus:
Tadarida
Spesie:
T. aegyptiaca
Binomiale naam
Tadarida aegyptiaca
(É. Geoffroy, 1818)

Voorkoms

Die vlermuis is donker grysbruin met 'n donkerder kop maar sonder die ligter nekkraag van die ander losstertvlermuise. Die soogdier word tot 11 cm lank en weeg ±15g.

Habitat en gewoontes

Hulle het verskeie habitats maar verkies meestal die oper gebiede. Hulle eet insekte wat in die vlug gevang word. Hulle rus gedurende die dag in kolonies in grotte, rotsskeure of hol boomstamme. Een kleintjie word in die somer gebore.

Sien ook

Verwysings

Bron

Tags:

Egiptiese Losstertvlermuis VoorkomsEgiptiese Losstertvlermuis Habitat en gewoontesEgiptiese Losstertvlermuis Sien ookEgiptiese Losstertvlermuis VerwysingsEgiptiese Losstertvlermuis BronEgiptiese Losstertvlermuis

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MorfeemGrondbesoedelingRepubliek die KongoLeah van NiekerkNamibiëFiela se kind (rolprent)KoorsblaarRonelda KamferSprokieOrgasmeSoogdierNatuurAfrikaDansSenuweestelselAngolese BurgeroorlogSokkerSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994Wikimedia-stigtingDesmond TutuHartseerGianna MichaelsLimfvatstelselMisdaadLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaViëtnamoorlogHidroëlektrisiteitEllipstekenMediese diagnoseSoortnaamMuskeljaatkatAbstraksie (rekenaarwetenskap)BesoedelingMarie AntoinetteHartaanvalSatellietInternasionale Historiese Genootskap RobbeneilandSelfkonsepKoorsHindoeïsmeEugenetikaKapitalismeFranse RewolusieCholeraEkonomie van Suid-AfrikaHorlosieTelwoordCarles PuigdemontRamsar-vleilande in Suid-AfrikaMenstruasieKaapse VlakteMateriaalDemokratiese AlliansieSeekatNazi-DuitslandVroueregteHortologieJaco JacobsCalviniaLys van deelnemers aan die Slag van BloedrivierKunselementeChemiese elementNeerslagMusiekSelfstandige naamwoordBywoordMenslike skeletMangelKonjunktivitisWet op Bantoe-onderwysDrakensbergeSomerGeestesteuringEuropaGreen PornoFacebookKrieketAntoniemBelasting🡆 More