Egiptiese Aasvoël

Egiptiese aasvoël (Neophron percnopterus) is 'n roofvoël.

Egiptiese aasvoël
Egiptiese Aasvoël
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Neophron

Savigny, 1809
Spesie:
N. percnopterus
Binomiale naam
Neophron percnopterus
(Linnaeus, 1758)
Egiptiese Aasvoël
Verspreiding

Identifikasie

Egiptiese Aasvoël 
'n Egiptiese aasvoël in die dieretuin van Madrid, Spanje.

58–71 cm. Hoofsaaklik wit vere, met swart primêre-vlerk vere en 'n wit diamantvormige stert. Vertoon soorgelyk aan die Witaasvoël.

Habitat

Grasvelde, savanne en woestyn-agtige areas.

Verspreiding

Kom verspreid voor in Suid-Afrika, maar is skaars en hoofsaaklik 'n trekvoël.

Egiptiese Aasvoël 
Neophron percnopterus

Ander name

  • Duits: Schmutzgeier
  • Engels: Egyptian Vulture
  • Nederlands: Aasgier
  • Wetenskaplike naam: Neophron percnopterus

Sien ook

Eksterne skakels

Tags:

Egiptiese Aasvoël IdentifikasieEgiptiese Aasvoël HabitatEgiptiese Aasvoël VerspreidingEgiptiese Aasvoël Ander nameEgiptiese Aasvoël Sien ookEgiptiese Aasvoël Eksterne skakelsEgiptiese Aasvoël

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

InsekKhoikhoiAfrikanersGenadedoodLys van chemiese elemente volgens atoomgetalKrimpvarkieAntoniemWeer (meteorologie)Pols-oksimeterKarooFranse RewolusieHamerkopStereotipeSwartwitpensBloedsomloopstelselMaatskappyRandall WicombTrappe van vergelykingKarakteriseringWoordsoortGeslagPornhubMuskeljaatkatNasionale VrouedagHeks van HexrivierMenslike skeletSkaakKakiebosHeelgetalPomeloSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994Anale kankerHomoniemKlimaatsverandering in AfrikaGianna MichaelsOorstromingGraatjiemeerkatOrale seksKlavierOvulasieModeontwerpHidroëlektrisiteitIsraelRina HugoPesachLandbouPoësieInstagramKoos BekkerVermontNederduitsch Hervormde KerkKwaggaNarsistiese persoonlikheidsteuringWoestynOnderwysMartin Luther King jr.CorioliskragPlaasjapieKonsentrasiekampCutt GlasJoseph LynchMetaalElzette MaarschalkPastoorPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaAfrikaanse Protestantse KerkHartversakingIdioomMaagdelikheidCarles PuigdemontProstaatkankerVersamelnaamMolekuulNasionalisme🡆 More