Eerste Minister Van Namibië

Die Eerste minister van Namibië (Engels: Prime Minister of the Republic of Namibia) is volgens die Namibiese grondwet van 21 Maart 1990 die regeringshoof van die parlementêre republiek van Namibië.

Eerste Minister Van Namibië
Namibiese politiek
Parlement van Namibië
Nasionale Vergadering
Nasionale Raad
President
Adjunkpresident
Eerste minister
Adjunkpremier
Politici
Politieke partye
Hoogste Hof van Appèl
Hooggeregshof
Verkiesings

Die eerste minister word deur die grootste party in die nasionale vergadering benoem en deur die president aangestel. Hy word deur die adjunkpremier (Engels: Deputy Prime Minister) bygestaan.

Eerste Minister Van Namibië
Raadskamer in die Eerste minister se kantoor

Die Eerste minister se woning was voorheen langs die Tintenpalast, die nasionale vergadering in die buro van die eerste minister (Engels: Office of The Prime Minister) in Windhoek-Sentraal. Die woning van die Eerste minister is sedert middel-2014 in die Ou Staatshuis, die voormalige woning van die Namibiese president.

Eerste ministers van Namibië sedert 1990

    Partye

   South West Africa People's Organization (SWAPO)


# Portret Naam
(Geboorte-sterfte)
Ampstermyn Party
1 Eerste Minister Van Namibië  Hage Geingob
(1941–2024)
21 Maart 1990 28 Augustus 2002 SWAPO
2 Eerste Minister Van Namibië  Theo-Ben Gurirab
(1938–2018)
28 Augustus 2002 20 Maart 2005 SWAPO
3 Eerste Minister Van Namibië  Nahas Angula
(* 1943)
21 Maart 2005 4 Desember 2012 SWAPO
4 Eerste Minister Van Namibië  Hage Geingob
(1941–2024)
4 Desember 2012 21 Maart 2015 SWAPO
5 Eerste Minister Van Namibië  Saara Kuugongelwa
(* 1967)
21 Maart 2015 Ampsbekleër SWAPO

Sien ook

Eksterne skakels

Tags:

199021 MaartEngelsGrondwetNamibiëPresident van Namibië

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

EugenetikaBeesvleisProksemikaBreyten BreytenbachNeurenberg-verhoreBloeddrukRobert SobukweHeupvervangingKlereLondenBestaansboerderyHoenderOlifantMigrasie van voëlsOopbroninhoudTuberkuloseNamibwoestynKappie (skryfteken)RassismeFotoKondensasieSweedsNatuurlike hulpbronPaddaKonsentrasiekampBladwisselendRacheltjie de BeerGeldeenheidNedersettingKoolstofMaagsweerPenisLimpopo (rivier)Demokratiese Republiek die KongoGordelroosVoortrekkersMonopolyFinansiële staat16 NovemberSwartbewussynsbewegingKrapHoopDonderstormKlimaatGeboorteSharpeville-slagtingErfenishulpbronBalletCheslin KolbeWitbankGroot-VisrivierReënAarde se atmosfeerCovid-19-pandemieMuishondElektrolietJSENierversakingMiskruierVolstruisAtriale fibrillasieCarles PuigdemontSuurreënInfeksieAlliterasieNamibiëSeksueel oordraagbare infeksieVoedselkettingVaginale kankerKalsiumReg tot ‘n gesonde omgewingJansenvilleLabia (geslagsdele)Handwoordeboek van die Afrikaanse Taal🡆 More