Eerste Kamer Van Die Stategeneraal

Die Eerste Kamer van die Stategeneraal (Nederlands: Eerste Kamer der Staten-Generaal) is een van die twee Kamers van die Nederlandse volksverteenwoordiging, die Stategeneraal van Nederland (die andere Kamer is die Tweede Kamer van die Stategeneraal).

Eerste Kamer Van Die Stategeneraal
Nederlandse politiek
Stategeneraal
Eerste Kamer
Tweede Kamer
Provinsiale State
Munisipale raad
Koning
Eerste minister
Kabinet
Gedeputeerde State
Kommissaris van die Koning
Kollege van burgemeester en wethouders
Burgemeester
Hoge Raad
Raad van State
Algemene Rekenkamer
Nasionale Ombudsman
Waterskap
Politici
Politieke partye
Verkiesings

Die Eerste Kamer bestaan sedert 1815 en is gevestig in die administratiewe hoofstad Den Haag. Hierdie Kamer het 75 lede en word deur die Provinsiale State verkies. Die voorsitter is Jan Anthonie Bruijn (VVD). Die Eerste Kamer is nie die belangrikste Kamer nie. So het die Eerste Kamer nie die reg om besluite te wysig en in te dien nie, maar die Tweede Kamer wel.

Eerste Kamer Van Die Stategeneraal
Die Eerste Kamer van die Stategeneraal
Eerste Kamer Van Die Stategeneraal
Gebou van die Eerste Kamer

Koalisie

Sedert 10 Januarie 2022 bestaan die Rutte IV-kabinet, wat deur die VVD, D66, die CDA en die CU gevorm word. Hierdie regering is 'n kabinet van 24 (oorspronklik 32) setels in die Eerste Kamer (sien ook: Tweede Kamer - Koalisie).

Verkiesings

Die laaste verkiesings was op 30 Mei 2023. Die setelverdeling sedert 1991 is soos volg (oorspronklike setels):

Party 2023 2019 2015 2011 2007 2003 1999 1995 1991 1987 1986 1983 1981 1980 1977 1974 1971 1969 1966 1963 1959 1956
BoerBurgerBeweging (BBB) 16
Volksparty vir Vryheid en Demokrasie (VVD) 10 12 13 16 14 15 19 23 12 12 16 17 12 13 15 12 8 8 8 7 8 7
GroenLinks (GL) 7 8 4 5 4 5 8 4 4 3 6 5 2 5 8 8 6 2 4 3 2 4
Party van die Arbeid (PvdA) 7 6 8 14 14 19 15 14 16 26 17 17 28 26 25 21 18 20 22 25 23 22
Christen-Demokratiese Appèl (CDA) 6 9 12 11 21 23 20 19 27 26 26 26 28 27 24 29 36 39 39 40 42 41
Demokrate 66 (D66) 5 7 10 5 2 3 4 7 12 5 6 6 4 2 3 6 3
Party vir die Vryheid (PVV) 4 5 9 10
Party vir die Diere (PvdD) 3 3 2 1 1
Sosialistiese Party (SP) 3 4 9 8 12 4 2 1
ChristenUnie (CU) 3 4 3 2 4 2 4 2 2 2 2 2 0 1 1
Regte Antwoord 21 (JA21) 3
Staatkundig Gereformeerde Partij (SGP) 2 2 2 1 2 2 2 2 2 1 2 2 1 1 1 1 1 1
Forum vir Demokrasie (FVD) 2 12
Volt Nederland (Volt) 2
50PLUS (50+) 1 2 2 1
Onafhanklike Politiek Nederland (OPNL) 1 1 1 1 1 1 1 1
Lys Pim Fortuyn (LPF) 1
Algemeen Ouere Verbond (AOV) 2
Boereparty (BP) 1 1 3 2
Totaal 75 75 75 75 75 75 75 75 75 75 75 75 75 75 75 75 75 75 75 75 75 75

Verwysings

Bronne

Eksterne skakels

Tags:

Eerste Kamer Van Die Stategeneraal KoalisieEerste Kamer Van Die Stategeneraal VerkiesingsEerste Kamer Van Die Stategeneraal VerwysingsEerste Kamer Van Die Stategeneraal BronneEerste Kamer Van Die Stategeneraal Eksterne skakelsEerste Kamer Van Die Stategeneraal1815Den HaagNederlandProvinsiale StateStategeneraal van NederlandTweede Kamer van die StategeneraalVVDVolksverteenwoordiging

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KolonoskopieSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994GemeenskapsorganisasieMangelontstekingEmfiseemMetaalVarkRenteAborsie in Suid-AfrikaVryheidsmanifesAnilingusChemiese elementNasionalismeMenseregteGenitale vratAnneli van RooyenEreksieMensHartaanvalDroomHoofstadOu Apostoliese KerkKolorektale kankerGewasboerdery in Suid-AfrikaWaterstofRussiese inval in Oekraïne sedert 2022Rudi ClaaseBysteekRugbyGeelhoutPoesWinterKoolstofdioksiedSelfkonsepGipsDeelwoordHeuningbyRefentse MorakeEjakulasieGrondsoorteLys van myne in Suid-AfrikaEkologieWiki CommonsKaapstadKlereMorfologie (taalkunde)GeweldGrondwetSeksDirekte en Indirekte redeGeografie van Suid-AfrikaRooibokChemiese verbindingKindersiektesPretoriaAardverwarmingMadison IvyKleurVeelvoudige sinVolhoubare ontwikkelingTuisbladInvloed van vigs op die ekonomieElon MuskRelatiwiteitsteorieMorfeemEkonomie van Suid-AfrikaWerkwoordDieregeluideJaarDierLys van deelnemers aan die Slag van BloedrivierFisiese oefeningSpringbokkeVerkleinwoordVingerseksGestremdheidKongo-krisis🡆 More