Eenkolvlindervis

Die Eenkolvlindervis (Chaetodon interruptus) is vlindervis wat aan die ooskus van Suid-Afrika voorkom vanaf Port Alfred.

Die vis word 20 cm groot. Die vis is geel met 'n groot swart kol op sy lyf en dun swart vertikale lyne oor die oog en stertvinsteel. Die vis kom voor in koraal- en rotsriwwe in water wat 10 – 90 m diep is. Hulle oorleef nie in akwariums nie. In Engels staan die vis bekend as die Teardrop butterflyfish.

Eenkolvlindervis
Eenkolvlindervis
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Chaetodon
Spesie:
C. interruptus
Binomiale naam
Chaetodon interruptus
Ahl, 1923

Sien ook

Bronne

Eksterne skakel

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Slag van BloedrivierAkademiaByvoeglike naamwoordNamibwoestynAtoomJagluiperdKasteel die Goeie HoopDemi Lee MooreSpysverteringstelselToekoms van die AardeAssonansieElektrolietMahatma GandhiD.J. OppermanGeallieerdes van die Tweede WêreldoorlogJapie GreylingVrystaatWetenskaplike klassifikasieKrieketKernkragRymKongo-krisisHernubare energieAntoniemOnderwerp (taalkunde)Suid-Afrikaanse InkomstediensMaagKaapstadse waterkrisis 2015-2018MaatskappySoortnaamVerenigde State van AmerikaMiltAngolaEksponentBrongitisIoonStereotipeAfrikanersSlawernyOseaanbesoedelingWikimedia-stigtingGoudkus (streek)Finale OplossingVioolNamibiëPersVoorsetselAarverkalkingRobbeneilandMiddeloorontstekingGroot TrekFraktuurGesondheid20ste eeuKoue OorlogRefleksieRenaissanceWoordsoortWayde van NiekerkElon MuskNadia ValvekensRooipandaMiskruierWater (molekuul)HartDialoog in fiksieBronadresKoolhidraatLys van musiekinstrumenteMenstruasieVryheidsdagOm-te-infinitiefkonstruksieWerkwoordAkuutMenslike seksuele gedragNederlandReënspinnekopPreseminale vloeistof🡆 More