Edenville

Edenville is 'n klein landboudorp in die Noord-Vrystaat, in Suid-Afrika.

Die dorp is 48 km noordoos van Kroonstad en 50 km suidwes van Heilbron.

Edenville
NG kerk Edenville
NG kerk Edenville
Edenville is in Vrystaat
Edenville
Edenville
Edenville Edenville se ligging in Vrystaat
Koördinate: 27°33′S 27°40′O / 27.550°S 27.667°O / -27.550; 27.667 27°40′O / 27.550°S 27.667°O / -27.550; 27.667
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieVrystaat
DistrikFezile Dabi
MunisipaliteitNgwathe
Stigting1912
Oppervlak
 • Totaal5,00 km2 (1,93 vk. myl)
Bevolking
 (2011)
 • Totaal433
 • Digtheid87/km2 (230/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense4.0%
 • Indiërs/Asiërs0.2%
 • Bruin mense0.9%
 • Swart mense94.7%
 • Ander0.2%
Taal (2011)
 • Sotho88.0%
 • Afrikaans4.7%
 • Zoeloe3.2%
 • Gebaretaal1.0%
 • Ander3.1%
Poskode (strate)
9535
Poskode (posbusse)
9535

Geskiedenis

Edenville is op 29 Oktober 1912 op die plase Welgelegen, Landgoed en Erfdeel-Noord aan die bolope van die Doringspruit geproklameer nadat die plaaslike gemeenskap petisies vir 'n nuwe dorp ingedien het. Die dorp het in 1922 'n munisipaliteit geword. Die naam verwys blykbaar na die Bybelse Hof van Eden.

Die NG gemeente Edenville is op 13 Augustus 1913 gestig. Die kerkgebou, een van Johannes Rienk Burg se vyf NG kerk-ontwerpe, is op 7 April 1922 deur ds. J.D. Kestell ingewy.

Distrik

Die belangrikste produkte geproduseer is mielies, vleis en suiwelprodukte. Daar is ook 'n groot graanmeule op die dorp.

Sien ook

Bronne

Verwysings

Tags:

Edenville GeskiedenisEdenville DistrikEdenville Sien ookEdenville BronneEdenville VerwysingsEdenvilleDorpHeilbronKroonstadLandbouNoord-VrystaatSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KommunikasieAfrikaanse TaalmonumentBysteekHomoniemKlimaatveranderingSkoolNeurenberg-verhoreTweede Nuwe JaarLys van Afrikaanse digtersBorskankerLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameAnale seksVoegwoordAppelAfvalbestuurGalblaasEkonomiese sektorAlliterasieMaagsweerBreingewasKoerantSoutsuurBateEnkelvoudige sinVormNic de JagerWiki CommonsKoolstofdioksiedLys van Griekse mitologiese figureStadRoofvoëlMIV/vigs in Suid-AfrikaReg tot ‘n gesonde omgewingAkroniemEnsiklopedieMielieStereotipeLys van visseVleilandEugenetikaSwartrenosterLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaSteenkool in Suid-AfrikaNarsismeWeer (meteorologie)Olimpiese SpeleBoer Soek 'n VrouLongontstekingKonjunktivitisLettergreepToekoms van die AardeKasteel die Goeie HoopTweede WêreldoorlogRobbeneilandRugbyErfenisdag (Suid-Afrika)Lys van Joodse feeste en herdenkingsMenstruasieWitrenosterElon MuskIntensiewe vormJagluiperdHindoeïsmeEjakulasieMandalaLys van Suid-Afrikaanse skrywersNiemetaalSkarlakenkoorsOmgewingsbeheerDuitsPapegaaiePussy RiotDieremishandelingAboriginesTiener🡆 More