Dwerg-Klipstamper

Die Dwerg-klipstamper (Pollimyrus castelnaui) is 'n varswatervis wat in die Okavango-, Kunene-, Kafue- en die boonste dele van die Zambezirivier voorkom.

Buite Suider-Afrika word die vis ook in die noordelike gedeelte van die Malawimeer aangetref. In Engels staan die vis bekend as die Dwarf stonebasher.

Dwerg-klipstamper
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Osteoglossomorpha
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Mormyrinae
Genus:
Spesie:
P. castelnaui
Binomiale naam
Pollimyrus castelnaui
(Boulenger, 1911)

Voorkoms

Die vis het 'n ovaalvormige lyf met die dorsale vin agter op die lyf. Die stertvin is gevurk met ronde punte. Die kop is rond en die snoet kort. Die vis is gespikkeld donkerbruin en word slegs 70 mm lank.

Habitat

Die vis leef tussen digte plantegroei aan die oewers van riviere en vloedvlaktes.

Sien ook

Bron

Eksterne skakel

Tags:

Dwerg-Klipstamper VoorkomsDwerg-Klipstamper HabitatDwerg-Klipstamper Sien ookDwerg-Klipstamper BronDwerg-Klipstamper Eksterne skakelDwerg-Klipstamper

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Hottentot (vis)Universiteit StellenboschArabiesSkarlakenkoorsVolkekundeGewone drolpeerOu Apostoliese KerkKoolhidraatAntieke EgipteOrthopteraAlvin BruindersNiersteenSaharaTropiese huisgeitjieOrkaan GustavKoninkryk van die NederlandeBloedvergiftigingBTWZack du PlessisASonsteekVerkleinwoordKoue OorlogKasterolieMarie PentzGeboorteAnrich HerbstNarsistiese persoonlikheidsteuringJaco du PlessisSteve BikoTweede WêreldoorlogSwedeKoreaanse nasionale rugbyspanVrymesselaryLiesbreukAngina pectorisProstaatkankerSamsung GroepBakterieHematuriePornografieSuid-Afrikaanse PolisiediensTikTokSmaakSendelingposisieHondsdolheidAfrikaWallisSwartbewussynsbewegingInternetDigvormDemokrasieAntoniemLys van ingelyfde NG gemeentesLetterlike en figuurlike taalgebruikSkaapN.P. van Wyk LouwBywoordRefentse MorakeStuitjieCarike KeuzenkampPaulus van TarsusKangaroePaddaPornografiese subgenresHoofpynLys van Suid-Afrikaanse atletiekrekordsKonjunktivitisGalblaasKanadese nasionale krieketspan🡆 More