Dwerg-Ghieliemientjie

Die Dwerg-ghieliemientjie (Barbus brevidorsalis) is 'n varswater vis wat voorkom in die suidelike sytakke van die Kongorivier en die boonste gedeeltes van die Okavango-, Zambezi- en die Kafueriviere.

In Engels staan die vis bekend as die Dwarf barb.

Dwerg-ghieliemientjie
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
B. brevidorsalis
Binomiale naam
Barbus brevidorsalis
Boulenger, 1915
Sinonieme

Barbus puellus Nichols & Boulton, 1927

Voorkoms

Die vis se lyf is kort en diep en die baarde ontbreek. Daar is 'n dun swart streep oor die lengte van die vis se lyf met 'n swart kol op die basis van die stertvin. Die vis word tot 40 mm lank.

Sien ook

Bron

Verwysings

Eksterne skakel

Tags:

Dwerg-Ghieliemientjie VoorkomsDwerg-Ghieliemientjie Sien ookDwerg-Ghieliemientjie BronDwerg-Ghieliemientjie VerwysingsDwerg-Ghieliemientjie Eksterne skakelDwerg-Ghieliemientjie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

GedigWisselkoersSneeuMIVLabia (geslagsdele)Lys van myne in Suid-AfrikaProstaatkankerGoudkus (streek)MetaalMusieksimboleSosiale mediaEngelandDroomKlimaatsverandering in Suid-AfrikaKoue OorlogPresident van Suid-AfrikaKlein-KarooSkoenlapperJeanette FerreiraJuraArmoedeverligtingNaaldekokerVarkgriepPornografieKimberleyMobutu Sese SekoHerfsSharpeville-slagtingDomkragSlag van BloedrivierFinansiële staatPinksterPerdebyeHannes van WykDemi Lee MooreAustraliëGroepsdrukMenslike seksuele gedragBeeldspraakPeriodieke tabelNiersteenHamburgerVoedingMikro-ekonomieDuitslandIngrid JonkerProteaBysteekMotorvoertuigTydsoneHigiëneSoortnaamSikloonGianna MichaelsDwelmmiddelPubiese hareSpinnekopKrampEkotoerismeMateriaalInsekSeksueel oordraagbare infeksieJaco JacobsLettergreepOnderwerp (taalkunde)Mynbedryf van Suid-AfrikaTatoeëermerkMondEmosieNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyKalenderWeervoorspellingTerracottaleërSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureByvoeglike naamwoord🡆 More