Dwayne Johnson

Dwayne Douglas Johnson (gebore 2 Mei 1972), ook bekend as The Rock, is 'n Amerikaans-Kanadese akteur, vervaardiger, semi-afgetrede professionele WWE-stoeier, en filantroop.

Dwayne Johnson
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Dwayne Johnson in 2014

Geboortenaam Dwayne Douglas Johnson
Alias The Rock
Geboorte 2 Mei 1972 (1972-05-02) (51 jaar oud)
Hayward, Kalifornië
Nasionaliteit Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
Vlag van Kanada Kanada
Ouers Ata Johnson (née Maivia)
Rocky Johnson
Lewensmaat Dany Garcia (1997–2007)
Lauren Hashian (2007–hede)
Kinders 2
Alma mater Universiteit van Miami (BGS)
Beroep(e) akteur, vervaardiger, professionele stoeier, en Amerikaanse voetbalspeler
Aktiewe jare 1996–2004; 2011–hede (stoeier)
1999–hede (akteur)
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Johnson was 'n Amerikaanse voetbalspeler vir die Universiteit van Miami. Hy het later vir die Calgary Stampeders in die Kanadese voetballiga gespeel. Hy was ook 'n beroepstoeier (soos sy oupa, Peter Maivia, en sy pa, Rocky Johnson), van wie hy sy Kanadese burgerskap verkry het.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

19722 MeiAkteurKanadaStoeiVerenigde State van Amerika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

EthiopiëGrootste rampe in Suid-AfrikaSinoniemAfrikaanse taalleerKwaZulu-NatalFraktuurSelfstandige naamwoordDoopBelastingEksponentStikstofFrankrykKunstenaarAbstraksie (rekenaarwetenskap)VioolOudtshoornPinksterDriedimensioneelRobert SobukweMahatma GandhiSeksismeGroot TrekVerkragtingNarsistiese persoonlikheidsteuringLondenReënspinnekopOopbroninhoudSowjetunieErica BoyerSpelerposisies in rugbyMurunwa MakwarelaMaagJohannesburgDiskriminasieMiskruierIoonNedersettingAssonansieDrakensbergeTemperatuurSwartrenosterAarde se atmosfeerDesmond TutuPlantMigrasie van voëlsElon MuskLys van Suid-Afrikaanse skrywersDirekte en Indirekte rede23 AprilBorsMuskietVersamelnaamMagsverheffingAngssteuringPerdCristiano RonaldoAnrich HerbstBateGeskiedenis van AfrikaansOmgewingskwessies in Suider-Afrika20ste eeuOlifantDie GelofteSeksuele penetrasieCorioliskragOseaanbesoedelingRookgewoonteBoelieryHandelsmerkTsongaBynierWeer (meteorologie)GeboorteC.J. LangenhovenSuid-Sotho🡆 More