Dutoiti

Die Dutoiti (Pseudochromis dutoiti) is 'n vis wat aan die ooskus van Afrika voorkom, vanaf Kenia tot by Park Rynie in KwaZulu-Natal.

In Engels staan die vis ook bekend as die Dutoiti.

Dutoiti
Dutoiti
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Actinopterygii
Familie: Pseudochromidae
Genus: Pseudochromis
Spesie:
P. dutoiti
Binomiale naam
Pseudochromis dutoiti
Smith, 1955

Voorkoms

Die vis is oorwegend geel van kleur oor die lyf. Daar is 'n blou streep al langs die basis van die dorsale vin, van die voorkop tot by die stert, 'n blou streep onder die oë van die bek tot by die boonste rand van die operulum. Daar is ook 'n blou streep oor die rante van die twee stertlobbe. Die dorsale en anale vinne se rante is ook blou. Die vis word tot 9 cm groot.

Habitat

Die vis leef in koraal- en rotsriwwe tot op dieptes van 25 m. Die onvolwasse visse leef in getypoele. Hulle eet bodemskaaldiere, wurms en vis. Hulle kan in akwariums oorleef.

Sien ook

Bron

Eksterne skakel

Tags:

Dutoiti VoorkomsDutoiti HabitatDutoiti Sien ookDutoiti BronDutoiti Eksterne skakelDutoiti

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Groot DepressieMahatma GandhiPierre GaslyMosesWaterpokkiesOutismePoësieStikstofGeskiedenis van erotiese afbeeldingsPlae van EgipteDiamantLys van myne in Suid-AfrikaAnneli van RooyenKaliumWerkwoordPornografiese akteurSlawernyAardverwarmingKoraalrifArmoedeVrouCleopatra VIIDuitse maselsNagApostoliese GeloofsbelydenisNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaVulkanismeDokterJohan BadenhorstAborsieAfrikaanse Protestantse Kerk2024Primêre sektor van die ekonomieJeugdagKunsmatige algemene intelligensieGoogle MapsSoweto-opstandNasionalismeWiki CommonsLionel MessiMadison IvyLys van bekende Suid-AfrikanersHernubare energieUilBaardskeerder-spinnekop7de LaanGewone tortelduifSuikersiekteJaco JacobsSkemerPuberteitDoziDepressie (gemoedstoestand)Sleutel (musiek)GrieksIP-adresDeelteken en umlautSeksSuid-Afrikaanse GrensoorlogIndiëVierde Industriële RevolusieVisProvinsies van Suid-AfrikaFinale OplossingSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureNapoleon BonaparteAlliterasieLys van ingelyfde NG gemeentesLatynBlourokkeVoortrekkermonumentIrma SternHomofoonGeld🡆 More