Kiesafdeling Durbanville

Durbanville was 'n kiesafdeling in die noordelike stadsgebiede van Kaapstad vir die Suid-Afrikaanse Volksraad wat eers vir 1974 se verkiesing afgebaken is en voortbestaan het tot in 1994.

In die eerste verkiesing in Durbanville wen die Nasionale Party se Gene Louw teen die Verenigde Party se R. Louw met 'n meerderheid van 3 255 stemme. In elke daaropvolgende algemene verkiesing het die N.P. Durbanville behou.

Sien ook

Bellville, Claremont, Constantia, De Kuilen, Groenpunt, Groote Schuur, Kaapse Vlakte, Kaapstad-Hawe, Kaapstad-Kasteel, Kaapstad-Sentraal, Kaapstad-Tuine, Liesbeek, Maitland, Mowbray, Nuweland, Parow, Pinelands, Rondebosch, Seepunt, Simonstad, Soutrivier, Suid-Skiereiland, Tygervallei, Vasco, Woodstock, Wynberg

Bronne

  • Potgieter, D.J. (ed.) 1972. Standard Encyclopaedia of Southern Africa. Cape Town: Nasionale Opvoedkundige Uitgewery (Nasou).
  • Schoeman, B.M. 1977. Parlementêre verkiesings in Suid-Afrika 1910-1976. Pretoria: Aktuele Publikasies.

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

DriedimensioneelKrokodilBreingewas3D-rolprentWikimedia-stigtingSonkragMartin Luther King jr.ToerismeBiologieKimberleyIndustriële RevolusieDesmond TutuKriekAardedagNazi-DuitslandSuid-AfrikaVrystaatAbstraksie (rekenaarwetenskap)AsemhalingKankerBoer Soek 'n VrouWitrenosterSlangWinnie Madikizela-MandelaSamestellende afleidingEmo AdamsSelfstandige naamwoordLieweheersbesieLys van myne in Suid-AfrikaSpringbokBruin menseSirkusToekoms van die AardeGeboorteWhatsAppWes-KaapMasturbasieEufemismeLys van Suid-Afrikaanse skrywersVlag van Suid-AfrikaAborsieJagluiperdNamibiëDolfynWebjoernaalHamburgerElandréAnale seksRenaissanceTekstielCristiano RonaldoSlag van BloedrivierLys van politieke partye in Suid-AfrikaLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaPesachBesoedelingKlem-in-die-kaakBosluisBeesvleisLys van kinderspeletjiesGeweldOnse VaderChris HaniSebraMondIngenieursweseHartLimpopo (rivier)WaterBrongitisPampoentjiesVleilandTuisbladSkoenlapperAspoestertjieMynbedryf van Suid-AfrikaAfleiding (taalkunde)🡆 More