Vis Duitser

Die Duitser (Polyamblyodon germanum) is 'n seevis wat endemies is aan Suid-Afrika en voorkom van Algoabaai tot by Maputo.

In Engels staan die vis bekend as die German seabream.

Duitser
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Polyamblyodon
Spesie:
P. germanum
Binomiale naam
Polyamblyodon germanum
Sinonieme

Pachymetopon germanum (Barnard, 1934)

Voorkoms

Die vis se lyf is grysblou tot bronserig, terwyl die buik ligter en die vinne donkerder is. Die vis word 50 cm lank.

Habitat

Die vis verkies koraal- en rotsriwwe in water van 15 – 50 m diep. Dit is 'n gewilde eetvis. Daar is weinig bekend omtrent die vis se voortplanting.

Sien ook

Bron

Verwysings

Eksterne skakel

Tags:

Vis Duitser VoorkomsVis Duitser HabitatVis Duitser Sien ookVis Duitser BronVis Duitser VerwysingsVis Duitser Eksterne skakelVis Duitser

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

GrondLionel PetersonSeksPankreasVormFamilie (verwantskap)GoudVoorvoegselJacques LootsVergelykings (taalkunde)Desimale breukeAtmosfeerLidwoordAardverwarmingNatuurbewaringInternasionale Historiese Genootskap RobbeneilandSwaelMaagNierversakingTienie HollowayVeelvoudige sinTierLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsYstertydperkWaarheid-en-versoeningskommissieKrampKalenderGewasboerdery in Suid-AfrikaOm-te-infinitiefkonstruksieSpoorvervoer in Suid-AfrikaTsoenamiGetalKrygkorAluminiumKunsmatige intelligensieAfleiding (taalkunde)Oos-KaapGeskiedenis van AfrikaansCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaNiemetaalHerfsGevolge van aardverwarming op oseaneWoudAlliterasieWisselkoersOorkruipersPenisSinoniemSkrywerTradisionele literatuurAfrikaanse WikipediaLiefdeRekenaarInsekKlankAtoomNederlandsSenuweestelselMandalaWaatlemoenHeupSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureDigvormVerenigde KoninkrykHefboomHokkieBoomslangGenadedoodVaginale kankerLeestekenSwaweldioksiedLKlinkerSuid-Afrika-Wet🡆 More