Duitse Vloot

Die Duitse Vloot ((de) Deutsche Marine) is die vloot van Duitsland en 'n deel van die verenigde Bundeswehr (Federale Verdediging), die Duitse Gewapende Magte.

Die Duitse Vloot was oorspronklik bekend as die Bundesmarine van 1956 tot 1995 toe Marine die amptelike naam geword het tydens die inlywing van die Oos-Duitse Volksmarine in 1990. Die nie-amptelike naam Deutsche Marine is intussen eweneens in die taal ingeburger. Die Duitse Vloot is diep geïntegreer in die NAVO-alliansie.

Duitse Vloot
Deutsche Marine
Gestig 2 Januarie 1956
Land Vlag van Duitsland Duitsland
Tipe Vloot
Logo Duitse Vloot
Vaandel Duitse Vloot
Hoofkwartier Rostock
Aantal lede 65 skepe
55 vliegtuie
16 333 personeel
Veldslae Operation Sharp Guard (1993–96)
Operation Enduring Freedom
Combined Task Force 150
Operation Active Endeavour
European Union Naval Force Somalia

Sy primêre missie is die beskerming van Duitsland se gebiedswaters en maritieme infrastruktuur sowel as die seekommunikasielyne. Afgesien hiervan, neem die Duitse Vloot aan vredesoperasies deel en lewer ook humanitêre hulp en rampverligting. Hulle neem ook deel aan teenstropingsbedrywighede.

Huidige bedrywighede

Duitse oorlogskepe is permanente lede van al vier die NAVO Maritieme Groepe. Die Duitse Vloot is ook betrokke by die bedrywighede teen internasionale terrorisme soos "Operation Enduring Freedom" en NAVO se "Operation Active Endeavour".

Verwysings

Tags:

DuitslandNAVO

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MuishondNatuurrampPuberteitTelkomSonnestelselLongontstekingGemeenskapKlimaatVlekvrye staalNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaDrie-eenheidEnsiklopedieTrappe van vergelykingAfro-AmerikanersEngelandEllipstekenFilosofieBorskankerBynierOligopolieFrankrykPoësieHeupvervangingNicole StraussWoordeboekKitaarOrthopteraWapen van Suid-AfrikaSamestellingCounter-Strike 2Gezina, PretoriaKongo-krisisJacques LootsTydsoneWêreld- Ekonomiese ForumElandréGeloftedagKrokodilSeevlakstygingSpeelkaartVolhoubaarheidStereotipeHigiëneWelwitschiaSatellietMigrasie van diereDepressie (gemoedstoestand)MuskeljaatkatKinderregteMaagGestremdheidAnrich HerbstMandalaGewasboerdery in Suid-AfrikaCovid-19-pandemieMaatskaplike verantwoordelikheidBlaarGenitale vratVoornaamwoordGroepsgebiedewetNazi-DuitslandMadison IvyLys van Griekse mitologiese figureWêreldwye webAsiëPrivaat maatskappyHerpes simplexRekenaarGeskiedenis van die BoererepubliekeMynbedryf van Suid-AfrikaMondTerracottaleërRasionale getalGeskiedenis van AfrikaansMonopolie🡆 More