Duitse Legioen

Die Duitse Legioen was 'n groep vrywilligers wat tydens die Krimoorlog aan Britse kant geveg het.

Duitse Legioen
Gedenksteen vir die lede van die Duitse Legioen, Britse begraafplaas Haydarpaşa in Istanboel

Nadat die vredesooreenkoms van 1857, is die Duitsers as setlaars na die grens van die Kaapkolonie gebring waar hulle grond gekry het in Brits-Kaffrarië asook 'n bedrag kontant. Altesaam 2 400 mans, vroue en kinders het uiteindelik aangeland onder leiding van majoor-generaal baron Richard von Stutterheim, bevelvoerder van die legioen tydens die Krimoorlog en toe leier van die nedersetters. Na hom is die dorp Stutterheim vernoem wat reeds die jaar na die Duitsers se aankoms aangelê is.

Talle dorpe met Duitse name het gespruit uit die vestiging van die Duitsers, waaronder Stutterheim, Berlyn, Hamburg, Döhne ens. Die aankoms van so 'n groot getal Europeërs het egter ook stukrag aan die ontwikkeling van ander plekke in die omgewing gegee, veral Oos-Londen en King William’s Town.

Talle bekende Suid-Afrikaanse families is nasate van dié nedersetters.

Bronne

  • Rosenthal, Eric, 1978. Encyclopaedia of Southern Africa. Cape Town and Johannesburg: Juta and Company Limited.

Tags:

Krimoorlog

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

LongontstekingSwaweldioksiedJan van HunksCSSOmgewingskwessies in Suider-AfrikaOrale seksMenstruasieASarel Jacob PretoriusRekenaarAt BothaPeriodieke tabelSkildklier2024 Chinese Grand PrixKolonialismeVoedingFinale OplossingEkonomiese sektorEmosieSoogdierAgtervoegselTobie CronjéPsigopatieLuislangeDirekte en Indirekte redeTelwoordRenaissanceKlem-in-die-kaakMensAardedagApartheidSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994Sosiale mediaBernice WestWebblaaierSaldanhabaaiStaalPad na jou hartSatellietKuberkrakerLeonardo da VinciBelastingWayback MachineWoestynVaginale kankerProsaVulkanismeAborsie in Suid-AfrikaKlimaatsverandering in AfrikaKernkragVigsWaterbesparing in Suid-AfrikaTranspirasieLys van nedersettings in Suid-AfrikaHeelgetalBorskankerKalsiumSelfvertroueRooibokVerenigde State van AmerikaKlein vyf diereSwemGeelsugGewone luislangLys van oseane, seë en mereKoolhidraatDemi Lee MooreGeldJode in Suid-AfrikaLetterlike en figuurlike taalgebruikAntoniem🡆 More