Duits-Suidwes-Afrika

Duits-Suidwes-Afrika (Duits: Deutsch-Südwestafrika, DSWA) was vanaf 1884 tot 1915 'n kolonie van die Duitse Keiserryk op die gebied van die hedendaagse Namibië.

Met 'n oppervlakte van 835 100 km² was dit omstreeks 1,5-keer groter as die Duitse Keiserryk en die enigste Duitse kolonie waar 'n aansienlike kolonisasie deur Duitsers plaasgevind het.

Deutsch-Südwestafrika
Duits-Suidwes-Afrika
1884–1915 Duits-Suidwes-Afrika
Vlag Wapenskild
Vlag Wapen
Ligging of Suidwes-Afrika Südwestafrika
Ligging of Suidwes-Afrika
Südwestafrika
Ligging van Duits-Suidwes-Afrika
Hoofstad Otjimbingwe (1885–1891)
Windhoek (1891–1915)
Grootfontein (1915)
Taal/Tale Duits (amptelik), Afrikaans, Otjiherero, Nama
Godsdiens Christendom, San-godsdiens
Regering Monargie
Keiser
 - 1884–1888 Wilhelm I
 - 1888 Friedrich III
 - 1888–1915 Wilhelm II
Goewerneur
 - 1885–1890 Heinrich Göring
 - 1891–1894 Curt von François
 - 1894–1905 Theodor Leutwein
 - 1905 Lothar von Trotha
 - 1905–1907 Friedrich von Lindequist
 - 1907–1910 Bruno von Schuckmann
 - 1910–1915 Theodor Seitz
Historiese tydperk Wedloop om Afrika
 - Adolf Lüderitz vra die Duitse kanselier Otto von Bismarck ná 'n beskerming vir 'n beplande stasie in Suidwes-Afrika 16 November 1882
 - Stigting van Duits-Suidwes-Afrika 7 Augustus 1884
 - "Zanzibar-Helgoland-Verdrag" 1 Julie 1890
 - Namibiese volksmoord 1904-1908
 - Begin van die Eerste Wêreldoorlog in Duits-Suidwes-Afrika (Suidwes-Afrika-veldtog) 9 Augustus 1914
 - Ontbinding van Duits-Suidwes-Afrika en stigting van Suidwes-Afrika 9 Julie 1915
 - Verdrag van Versailles (Volkebond-mandaat onder bestuur deur die Unie van Suid-Afrika) 28 Junie 1919
Area 835 100 km2
322 434 sq mi
Geldeenheid Duits-Suidwes-Afrikaanse mark
Duits-Suidwes-Afrika
Duitse kolonies in Afrika      met Suidwes-Afrika      in 1913
Duits-Suidwes-Afrika
Besittings van die Britse Kaapkolonie was beperk tot die Walvisbaai en Pikkewyn-eilande
Duits-Suidwes-Afrika
Curt von François, die stigter van Windhoek

Op 1 Julie 1890 is die sogenaamde "Zanzibar-Helgoland-Verdrag" tussen die Duitse Keiserryk en die Verenigde Koninkryk onderteken. Daarmee het Helgoland en die Kaprivistrook deel van die Duitse Keiserryk geword, terwyl Wituland (hede in Kenia geleë) en Zanzibar (destyds nie deel van die Duitse koloniale ryk nie) by die Britse koloniale ryk ingelyf is.

Tydens die Suidwes-Afrika-veldtog is Duits-Suidwes-Afrika in 1915 deur Geallieerde troepe van die Unie van Suid-Afrika en die Verenigde Koninkryk verower. Ná die einde van die Eerste Wêreldoorlog het Suidwes-Afrika as gevolg van die Verdrag van Versailles 'n Volkebondmandaat van Suid-Afrika geword. Die gebied het ná die einde van die Namibiese Onafhanklikheidsoorlog in 1990 as Namibië onafhanklik geword.

Goewerneurs

Vlae en wapens

Sien ook

Bronne

Eksterne skakels

Tags:

Duits-Suidwes-Afrika GoewerneursDuits-Suidwes-Afrika Vlae en wapensDuits-Suidwes-Afrika Sien ookDuits-Suidwes-Afrika BronneDuits-Suidwes-Afrika Eksterne skakelsDuits-Suidwes-AfrikaDuitsDuitse KeiserrykDuitse koloniale rykNamibië

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

EjakulasieSteve BikoBloedsomloopstelselISBNSelfmoordDie BylDramaChristeneHekseryKlem-in-die-kaakByeboerderyIndiëSusan CoetzerNAVORykie van ReenenPieter BiewengaGetalJan van RiebeeckYstervarkKnopiespinnekopRob HersovOlimpiese godeBoet TroskieStrandbeestGewone tarentaal1991Heilige SaterdagBrasiliëGodsdiensTurkyeBruin huisslangAndré SchwartzWoordPersentasieAnilingusAdolf HitlerKoue OorlogKoorsblaarWynsteenKoningSuikersiekteWillie EsterhuizenDigvormTweede WêreldoorlogLys van politieke partye in Suid-AfrikaMuishondSpookvoëlNoord-AmerikaMakazole MapimpiCobus RossouwAustraliëOntkiemingInhoudGroot TrekHottentot (vis)JodeAardbewingISBN (identifier)Lys van Afrikaanse televisiereekseSelfstandige naamwoordGNU-lisensie vir vrye dokumentasiePenisRegardt van den BerghDassievoëlPaasfeesWes-KaapKoppeltekenTuberkuloseOekraïneWiskundige terminologieSter🡆 More