Duits-Kameroen

Duits-Kameroen (Duits: Kamerun) was vanaf 1884 tot 1919 'n kolonie van die Duitse Keiserryk op die gebied van die huidige Kameroen en kleiner gebiede in Nigerië, Gaboen, Tsjad, die Sentraal-Afrikaanse Republiek en die Republiek van Kongo.

Kamerun
Duits-Kameroen
1884–1919
Vlag Wapenskild
Vlag Wapen
Ligging of Kamerun
Ligging of Kamerun
Duitse kolonies in Afrika      met Kameroen      in 1913
Hoofstad Douala (1894–1910)
Buea (1910–1915)
Yaoundé (1915–1916)
Taal/Tale Duits (amptelik), Duala, Basaa, Beti
Godsdiens Islam, Christendom (Rooms-Katolieke Kerk en Protestantisme), tradisionele Afrika-godsdiens
Regering Monargie
Keiser
 - tot 1919 Wilhelm II
Goewerneur
 - 1884 Gustav Nachtigal
 - 1887–1906 Jesko von Puttkamer
 - 1914–1916 Karl Ebermaier
Historiese tydperk Wedloop om Afrika
 - Gevestig 1884
 - Ontbind 1919
Geldeenheid Goldmark
Duits-Kameroen
██ Duitse kolonie ██ Brits-Kameroen na die Eerste Wêreldoorlog ██ Frans-Kameroen na die Eerste Wêreldoorlog ██ onafhanklike Kameroen sedert 1960

Duits-Kameroen het 'n bevolking van omstreeks 4,6 miljoen gehad en was daarmee een van die grootste Duitse kolonies. Die kolonie het aanvanklik 'n oppervlakte van 495 000 km² gehad, ná die anneksasie van Nieu-Kameroen in 1911 het dit 'n oppervlakte van 790 000 km² gehad en dit was daarmee omstreeks 1,3-keer groter as die Duitse Keiserryk.

Deur die Verdrag van Versailles van 1919 het Kameroen amptelik in die besit van die Volkebond gekom wat op sy beurt 'n mandaat oor die bestuur aan die Verenigde Koninkryk en Frankryk gegee het. Daarna is Kameroen in 'n Britse en 'n Franse deel verdeel. Sedert 1961 behoort albei tot die onafhanklike republiek van Kameroen.

Goewerneurs

  • Julius von Soden (1885–1891)
  • Eugen von Zimmerer (1891–1895)
  • Jesko von Puttkamer (1895–1907)
  • Theodor Seitz (1907–1910)
  • Otto Gleim (1910–1912)
  • Karl Ebermaier (1912–1916/19)

Vlae en wapens

Sien ook

Notas

Bronne

Eksterne skakels

Tags:

Duits-Kameroen GoewerneursDuits-Kameroen Vlae en wapensDuits-Kameroen Sien ookDuits-Kameroen NotasDuits-Kameroen BronneDuits-Kameroen Eksterne skakelsDuits-KameroenDuitsDuitse KeiserrykDuitse koloniale rykGaboenKameroenNigeriëRepubliek van KongoSentraal-Afrikaanse RepubliekTsjad

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

PaasfeesMamelukNAVONuwe TestamentAardeKinderregteWashington, D.C.Nelson MandelaBoomBysteekAnale kankerEjakulasieKoue OorlogBernice WestMorfologie (taalkunde)NederlandsJan van RiebeeckMiddelmisbruikPG du PlessisVerkleurmannetjieSmall HandsBloutongsiekteLys van Joodse feeste en herdenkingsDesiré GardnerKasteel die Goeie HoopKoos du PlessisSenuweestelselNederduitse Gereformeerde KerkVoedingOssewaKewerUnited Democratic FrontAfrikaanse naguilPaarl GimnasiumSemenProstaatkankerPubiese hareTandbederfHadjHeupvervangingGesinsdagEThabo MbekiAustraliëPieter BiewengaE-regeringErica BoyerMusieksimboleAndré SchwartzWikiquoteStaat PalestinaSinoniemHoofstadIndustriële RevolusieSkarlakenkoorsYstervarkMusiekBynierAlvin BruindersDigvormSuid-AfrikaModernismeLys van Suid-Afrikaanse musikanteSkaakLys van kinderspeletjiesDerrickOntkieming🡆 More