Duinekraaibessie: Plantspesie

Die Duinekraaibessie (Searsia crenata) is 'n kusstruik wat endemies aan Suid-Afrika is en aan die kus in KwaZulu-Natal, Oos-Kaap en Wes-Kaap voorkom.

Op die SANBI-rooilys word dit as 'veilig' gelys. Die struik word tot 2 m hoog. Die blare is drieledig en dig. Hulle is grysgroen bo en geelgroen onder. Die struik dra klein, roomwit blomme in die herfs en swart bessies in die winter.

Duinekraaibessie
Duinekraaibessie: Galery, Sien ook, Verwysings
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
S. crenata
Binomiale naam
Searsia crenata
(Thunb.) Moffet, (2007)
Sinonieme
  • Rhus crenata Thunb.
  • Toxicodendron crenatum (Thunb.) Kuntze

Die boom se FSA-nommer is 380.1.

Galery

Sien ook

Verwysings

Bronne

Tags:

Duinekraaibessie GaleryDuinekraaibessie Sien ookDuinekraaibessie VerwysingsDuinekraaibessie BronneDuinekraaibessie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BloeddrukOmtrek, oppervlakte en volumeAtoomGriepGroot GatMaroela MediaSosiale ordeOorkruipersChemiese reaksieBywoordGesonde dieetSkerpioenWitbloedselVoornaamwoordStadVolhoubare ontwikkelingNeurenberg-verhoreDemografie van Suid-AfrikaUniegebouGroot vyfAbstraksie (rekenaarwetenskap)MisdaadWeeluisMcDonald'sSomerKoorsWerkersdagBloemfonteinProstaatkankerMierToestand van materieNierversakingPropagandaMetaalInsekLeonardo da VinciKoos du PlessisLionel MessiSuurstofJazzPlastiekLys van nedersettings in Suid-AfrikaVerlede tydWikipediaAsemhalingKolonialismeVormGereformeerde Kerke in Suid-AfrikaVergelykings (taalkunde)MandalaMaselsDeelstate van die Verenigde State van AmerikaKwaZulu-NatalAarde se atmosfeerBloukraanvoëlMiteKOmgewingskwessies in Suider-AfrikaSwartbewussynsbewegingWerkwoordNedersettingKrokodilMantisGroot Muur van ChinaGeprosesseerde kosKarlien van JaarsveldAalwynRudi ClaaseGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaJavaScriptAfrikaanse woordelys en spelreëlsRubik se kubusBoer Soek 'n VrouHindoeïsmeBlourokke🡆 More