Muraltia Scoparia: Plantspesie

Die duinebessie (Muraltia scoparia) is 'n struik of boom wat deel is van die Polygalaceae familie.

Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Noord- en die Wes-Kaap voor. Die spesie is ook deel van die fynbos.

Duinebessie
Muraltia Scoparia: Plantspesie
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Rosids
Orde: Fabales
Familie: Polygalaceae
Genus: Muraltia
Spesie:
M. scoparia
Binomiale naam
Muraltia scoparia
(Eckl. & Zeyh.) Levyns, (1954)
Sinonieme
  • Mundia scoparia Eckl. & Zeyh.
  • Mundia spinosa var. scoparia (Eckl. & Zeyh.) Harv.
  • Nylandtia scoparia (Eckl. & Zeyh.) Goldblatt & J.C.Manning
  • Nylandtia spinosa var. scoparia (Eckl. & Zeyh.) C.T.Johnson & Weitz

Die boom se FSA-nommer is 303.3.

Sien ook

Verwysings

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

AfkortingGeografie van Suid-AfrikaOu Apostoliese KerkKunselementeVeerMenslike skeletTienerNiersteenSiya KolisiWapen van Suid-AfrikaBynierBrandmondsindroomDemokratiese Republiek die KongoWaterbesoedelingMuishondLys van Afrikaanse skrywersMantisSelfstandige naamwoordKorrupsieSanskritKewerBreyten BreytenbachHeupBorsteBrittany Ashton HolmesGeslagE-posNasionalismeBeesvleisSlawernySuid-Afrikaanse ReserwebankVoedingSharpeville-slagtingAfro-AmerikanersSeksKurt-Lee ArendseFranse RewolusieArmoedeWapen van NamibiëHoenderUnited Democratic FrontLys van Kaapstad se voorstedeAustraliëKoos du PlessisConsolidated B-24 LiberatorMiddeloorontstekingWayde van NiekerkAngssteuringBTWGeletterdheidVloeistofAluminiumKoperVingerseksPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaFiela se kindHemelvaartGqeberhaXhosaKonjunktivitisEiffeltoringGeallieerdes van die Tweede WêreldoorlogJavaScriptBronsMaagVoedselkettingHipoteseGeskiedenis van AfrikaansNeurenberg-verhoreSmeltpuntVoorsetselPampoentjiesNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyDie Stem van Suid-AfrikaGoudkus (streek)Atriale fibrillasie🡆 More