Dubbelbandvlindervis

Die dubbelbandvlindervis (Chaetodon marleyi) is 'n vlindervis wat aan die suid- en ooskus van Suid-Afrika voorkom en is endemies aan Suider-Afrika.

Die vis word 20 cm groot. Dit is silwerwit met drie vertikale strepe oor sy lyf en kom voor in koraal- en rotsriwwe in water wat 1–120 m diep is, terwyl onvolwassenes in getypoele voorkom. In Engels staan die vis bekend as die doublesah butterflyfish en dit kan oorleef in akwariums wat koeler as 24 °C is. Dit word deur die IUBN geklassifiseer as 'n kwesbare spesie.

Dubbelbandvlindervis
Dubbelbandvlindervis
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Chaetodon
Spesie:
C. marleyi
Binomiale naam
Chaetodon marleyi
Regan, 1921

Sien ook

Bronne

Eksterne skakel

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Alvin BruindersPuberteitHeliosfeerTuisbladBernice WestByFritz HaberHolocaustKewerAfghanistanNazi-DuitslandEoraptorTydSally EsterhuizenGeografie van Suid-AfrikaVulkaanNarsistiese persoonlikheidsteuringKinderregteDaggaDiplopodaLiewe HeksiePampoentjiesErica RhodesSuid-AfrikaSpelerposisies in rugbyGeslagsorgaanKarakteriseringLys van Afrikaanse televisiereekseHennie MaasAfrikaansSteve HofmeyrHartaanvalPG du PlessisMakazole MapimpiHoërskool NoordheuwelMusiekKaapstadDagroofvoëlsKlitorisBreingewasPornografiese akteurTierboskatPenisVoortrekkermonumentTikTokEstlandEuropese Suidelike SterrewagJagluiperdOnderwys in Suid-AfrikaAarde se atmosfeerMagda van BiljonAardverwarmingFrankrykOpgestopte speelgoedVrymesselaryGianna MichaelsBosluisbytkoorsSeksLys van Afrikaanse skrywersJeugdagLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)GordelroosNoord-AmerikaSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024DoopYouTubeDie BylAspergersindroomLys van Suider-Afrikaanse soogdiereAardeRacheltjie de BeerOrkney Snork NieSmaakEEier (biologie)🡆 More