Dubbelbalk-Chromis

Die dubbelbalk-chromis (Chromis opercularis) is 'n vis wat wydverspreid in die Indiese Oseaan voorkom asook aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by die suide van KwaZulu-Natal.

In Engels staan die vis bekend as die Doublebar chromis.

Dubbelbalk-chromis
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Chromis

Spesie:
C. opercularis
Binomiale naam
Chromis opercularis
(Günther, 1867)

Identifikasie

Die vis word tot 16 cm lank en is een van die grootste lede van die Chromis genus. Hulle kleurskema verskil volgens geografiese area wat identifikasie bemoeilik. In Suidelike Afrika is die volwasse vis grysblou aan die bokant en geelgrys aan die onderkant terwyl die skubbe swart rante het. Die stertvin is ook ligter van kleur. Dit het egter 'n kenmerkende dubbele swart balk oor die kop.

Die onvolwasse visse is grysblou met 'n heldergeel stert terwyl die agterkante van die dorsale- en analevinne swart is.

Habitat

Hulle leef in kus- en aflandige riwwe in water wat 4 tot 40 m diep is. Die volwasse visse is alleenlopers en die onvolwasse visse kom in klein groepies voor. Hulle verkies leefareas waar daar sterker strominge is en vreet soöplankton.

Sien ook

Bron

  • The Reef Guide: Fishes, corals, nudibranchs & other invertebrates: East & South Coasts of Southern Africa. Dennis King & Valda Fraser. Struik Nature. 2014 ISBN 978-1-77584-018-3

Eksterne skakel

Verwysings

Tags:

Dubbelbalk-Chromis IdentifikasieDubbelbalk-Chromis HabitatDubbelbalk-Chromis Sien ookDubbelbalk-Chromis BronDubbelbalk-Chromis Eksterne skakelDubbelbalk-Chromis VerwysingsDubbelbalk-Chromis

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SkaakWiskundige terminologieHernubare energieNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaVerdampingJan van RiebeeckNatuurbewaringSwart nasionalismeBelvidere Holy Trinity-kerkKondensasieBuffelWinterKinderregteRuslandSeksuele stimulasieEnkelvoudige sinTweede Nuwe JaarBruin menseKoorsblaarInfeksieMelaatsheidAkroniemAardverwarmingRekenaarMalariaDiarreeMasturbasieMoedersdagSuid-Afrikaanse WeermagSosiale mediaInternetWieg van die MensdomMis (weerkunde)Ekonomie van Suid-AfrikaJakkalsAkademiaJo BlackSelfstandige naamwoordKoolstofLys van Afrikaanse skrywersSkoenlapperSonsteekMuskietRutenium(III)chloriedElzette MaarschalkPaasfeesJak de PriesterSlawernyOrale seksCSSDawidGevolge van aardverwarming op oseaneJan-Willem BreureGNU/FDL-lisensieYstervarkAppendiksDuitse maselsAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidCleopatra VIIOopbroninhoudSamestellingNeologismeMartin Luther King jr.Lys van musiekinstrumenteErfenisdag (Suid-Afrika)CorioliskragVerkragtingAdolf HitlerDieretuinTierAfrikaanse TaalmonumentAnale seksNaaldekokerWêrelderfenisgebiede in Suid-Afrika🡆 More