Du Gamla, Du Fria

Du gamla, Du fria (Sweeds: Jy oue, Jy vrye) is die de facto nasionale volkslied van Swede.

Die twee eerste verse is in 1844 deur Richard Dybeck geskryf op 'n ou Sweedse volksmelodie. 'n Nuwe versie van die liedjie is in 1910 gepubliseer, met 'n totaal van vier verse waarvan die twee laaste deur Louise Ahlén geskryf is. By die meeste geleenthede is net die twee oorspronklike verse gesing.

'n Instrumentale versie van Du gamla, Du fria.

Die oorspronklike titel van die liedjie is Sång till Norden (Liedjie aan die Noorde).

Lirieke

Du Gamla, Du Fria  Du gamla, Du fria, Du fjällhöga nord
Du tysta, Du glädjerika sköna!
Jag hälsar Dig, vänaste land uppå jord,
/: Din sol, Din himmel, Dina ängder gröna. :/

Du tronar på minnen från fornstora da'r,
då ärat Ditt namn flög över jorden.
Jag vet att Du är och Du blir vad Du var.
/: Ja, jag vill leva jag vill dö i Norden. :/

Jag städs vill dig tjäna, mitt älskade land,
Dig trohet till döden vill jag svära.
Din rätt skall jag värna med håg och med hand,
/: Din fana, högt den bragderika bära. :/

Med Gud skall jag kämpa för hem och för härd,
för Sverige, den kära fosterjorden.
Jag byter Dig ej mot allt i en värld
/: Nej, jag vill leva jag vill dö i Norden!. :/

Du Gamla, Du Fria 

Tags:

18441910Nasionale volksliedSwedeSweeds

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BloedsomloopstelselLys van landeFiksieMadison IvyFinale OplossingNasiebouJeugdagNG gemeente JansenvilleWater (molekuul)SonLys van Suider-Afrikaanse soogdiereDokterSophie SchollBesoedelingMenstruasieHeelgetalSinoniemSuid-Afrikaanse MenseregtekommissieKongo-krisisSosiale mediaJaco JacobsPrimêre sektor van die ekonomieVerenigde KoninkrykPlaasjapieVraag en aanbodLiewe HeksieMetaalGemeenskapsorganisasieAfrikanersBalletSarel Jacob PretoriusSaartjie BaartmanEskomGNU-lisensie vir vrye dokumentasieRob HersovLetterlike en figuurlike taalgebruikAnton GoosenVaste stofHoërskool OuteniquaLieweheersbesieRekenaarBeurtkragTrekarbeidMagda van BiljonNommertekenJan van TonderBevolkingJode in Suid-AfrikaGrondsoorteKlimaatveranderingMynbouIngenieursweseKinderregteValentynsdagNamibiëSekondêre sektor van die ekonomieAkkedisKindermishandelingUnited Democratic FrontReënIgtiologieBiodiversiteitWoordeboek van die Afrikaanse TaalMaanKunsmisBuffelJodeLabia (geslagsdele)Mobutu Sese SekoAnneli van RooyenMagnesiumWilna SnymanHeidelberg, GautengApostelSwaweldioksiedSigaret🡆 More