Dryf-Blennie

Die dryf-blennie (Aspidontus dussumieri) is 'n vis wat voorkom in die Stille Oseaan, die Indiese Oseaan, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by die suide van die Oos-Kaap.

In Engels staan die vis bekend as die Floating blenny.

Dryf-blennie
Dryf-Blennie
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Suborde:
Blennioidei
Familie:
Genus:
Aspidontus
Spesie:
A. dussumieri
Binomiale naam
Aspidontus dussumieri
(Valenciennes, 1836)

Identifikasie

Die vis word tot 12cm lank; die lyf is lank en slank en die kop is gepunt. Die lyf is wit met 'n breë, swart streep op die sye vanaf die oog tot by die stertvin. Daar mag dowwer gedeeltes op die streep voorkom. Die dorsale-, anale- en stertvinne is geel. By die groter volwasse visse ontwikkel die stertvin filamente.

Die vis leef in vlak koraal- en rotsriwwe in water wat 3 tot 20m diep is. Hulle verkies die rotsagtige en sanderige gedeeltes. Die vis is alleenlopend en sku; wanneer hulle bedreig word vlug hulle in trurat in 'n leë wurm tonnel is. Die visse vreet soöplankton, alge en detritus. Soms vreet hulle die vinne en vel van ander visse.

Sien ook

Eksterne skakel

Bron

  • The Reef Guide: Fishes, corals, nudibranchs & other invertebrates: East & South Coasts of Southern Africa. Dennis King & Valda Fraser. Struik Nature. 2014 ISBN 978-1-77584-018-3

Verwysings

Tags:

Dryf-Blennie IdentifikasieDryf-Blennie Sien ookDryf-Blennie Eksterne skakelDryf-Blennie BronDryf-Blennie VerwysingsDryf-Blennie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SlawernyRicus NelBurgerregteDiarreeAuschwitz-konsentrasiekampAppel (sanger)Waterbesparing in Suid-AfrikaVerenigde KoninkrykMangelontstekingTrevor NasserJazzHoutNiemetaalBloeddrukLys van konings van IsraelSkilpadDawidUitwerking van klimaatsveranderingStaatstoelaeSeksismeOvulasieVoegwoordSuiwelprodukNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaGroepsgebiedewetGeslagsregister vanaf Adam tot JesusPeach van PletzenVulkaanNylrivier (Suid-Afrika)SonsteekGeslagsgelykheidNarsismeParkinson se siekteReënBelvidere Holy Trinity-kerkAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidJohannesburgDaggaBeesLeah van NiekerkVlinderMenslike penisgrootteNederduitsch Hervormde KerkIngrid JonkerSikloonBernice WestSkerpioenFranse RewolusieDemokrasieKaapstadKlem-in-die-kaakKonsentrasiekampAppendiksDataverwerkingKunsmatige algemene intelligensieOmgewingskwessies in Suider-Afrika2024 Chinese Grand PrixKoggelmanderJan de WetJanie du PlessisTweede VryheidsoorlogMotorregistrasienommerplate van Suid-AfrikaWatersuiweringMuishondBeaufortskaalJan-Willem BreureLieweheersbesieJan CombrinkMIVVerdampingRieldansKoekie (rekenaarwetenskap)VaalrivierEpilepsie🡆 More