Drimmelen

Drimmelen is 'n munisipaliteit en dorp in die Nederlandse provinsie Noord-Brabant, met 'n bevolking van sowat 27 000 in 2022 en 'n oppervlakte van sowat 119 km².

Drimmelen
Munisipaliteit
Hooge Zwaluwe
Hooge Zwaluwe
Vlag van Drimmelen
Vlag
Ligging van Drimmelen in Noord-Brabant-provinsie
Ligging van Drimmelen in Noord-Brabant-provinsie
Kaart van Drimmelen-munisipaliteit
Kaart van Drimmelen-munisipaliteit
Koördinate: 51°42′N 4°48′O / 51.700°N 4.800°O / 51.700; 4.800 4°48′O / 51.700°N 4.800°O / 51.700; 4.800
LandVlag van Nederland Nederland
ProvinsieDrimmelen Noord-Brabant
Stigting1998 (1997)
Regering
 • BurgemeesterGert de Kok (PvdA)
Oppervlak
 • Totaal119,43 km2 (46,11 vk. myl)
 • Land95,18 km2 (36,75 vk. myl)
 • Water24,25 km2 (9,36 vk. myl)
Hoogte
0 m (0 ft)
Bevolking
 • Totaal27 473
 • Digtheid289/km2 (750/vk. myl)
 1 Januarie 2022
TydsoneUTC+1 (IST)
 • SomertydUTC+2 (IDT)
Poskode
4766–4927
Skakelkodes0162, 0168, 076
Bestuurlike sentrumMade
Webwerfwww.drimmelen.nl/

Die munisipaliteit is in 1997 gestig deur die saamvoeging van die munisipaliteite Hooge en Lage Zwaluwe, Made en Drimmelen en Terheijden. Die naam was eers Made maar is in 1998 verander na Drimmelen.

Die suidelike deel van die Brabantse Biesbosch behoort aan Drimmelen. Die res van die munisipaliteit lê suid van die Amer- en Hollandsch Diep-riviere.

Saam met die munisipaliteite Geertruidenberg en Oosterhout lê Drimmelen in die Amer-streek.

Nedersettings

Dorpe:

  • Drimmelen
  • Hooge Zwaluwe
  • Lage Zwaluwe
  • Made

  •  Terheijden 
  •  Wagenberg
  • Zevenbergschen Hoek (klein stukkie)

Gehuggies:

  • Binnen-Moerdijk
  • Blauwe Sluis
  • Drie Hoefijzers (gedeeltelik)
  • Gaete
  • Helkant

  • Oud Drimmelen
  • Steelhoven
  • Stuivezand
  • Voorstraat

Munisipale raad

Verkiesings sedert 2010:

Party Setels
2010 2014 2018 2022
Lijst Harry Bakker 6 8 7 5
VVD 4 3 4 5
Groen Drimmelen (VP/D66) 2 3 3 4
Combinatie Algemeen Belang 4 4 4 4
Samen Drimmelen 1
CDA 2 2 1 1
PvdA 2 1 1 1
Gemeentebelangen 1
GL 1 0
Totaal 21 21 21 21

Naburige munisipaliteite

Dordrecht (ZH) Altena
Moerdijk Drimmelen  Geertruidenberg
Breda Oosterhout

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Drimmelen NedersettingsDrimmelen Munisipale raadDrimmelen Naburige munisipaliteiteDrimmelen VerwysingsDrimmelen Eksterne skakelsDrimmelenNoord-Brabant

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

GrondsoorteMorfologie (taalkunde)ViëtnamoorlogWet op Bantoe-onderwysKolitisKoorsblaarPad na jou hartReënspinnekopRooikatSoortnaamErektiele disfunksieSonpaneelUitwerking van klimaatsveranderingPeriodieke tabelHortologieWapen van Suid-AfrikaOorkruipersNasiebouKasterolieVerlede tydNamakwalandPrimêre sektor van die ekonomieGemeenskapEkonomie van Suid-AfrikaLys van musiekinstrumenteKewerChemiese verbindingSelfmoordDiepaartromboseBernice WestAkademiaEreksieKlem-in-die-kaakSpeelkaartWoordeboekEngelandSteenkoolKriekLongSteenkool in Suid-AfrikaBelastingSlawernyVermenigvuldigingSuurstofToringSan Andreas-breukKatoenEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaLys van deelnemers aan die Slag van BloedrivierMaagDierThe CranberriesDepressie (gemoedstoestand)LimfvatstelselGoudkus (streek)HolocaustBoontjieMuskeljaatkatFisiese oefeningKlankDroomFrankrykLoftus MaraisInfeksieAfro-AmerikanersSoutsuurMoslemAfrikaanse taalleerLys van politieke partye in Suid-AfrikaFilistyneVaginale kankerKasteel die Goeie HoopMikro-ekonomieVerenigde KoninkrykMigrasie van voëlsLeier🡆 More