Drietandkanferbos: Plantspesie

Die Drietandkanferbos (Tarchonanthus trilobus) is 'n boom wat voorkom vanaf Oos-Londen tot in Eswatini en hiervandaan weswaarts na Noordwes en Limpopo.

Daar is ook 'n afgesonderde populasie in die noordooste van Zimbabwe. Die boom groei in bosveld, gewoonlik op klipperige plekke en in droë woud. Die blare is dik, leeragtig, donkergroen, grof geriffel aan die bokant en witterig aan die onderkant. Daar is twee variëteite, een met blaarpunte wat drie tande het en die ander met gerolde blaarpunte.

Drietandkanferbos
Drietandkanferbos: Plantspesie
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Asterids
Orde: Asterales
Familie: Asteraceae
Genus: Tarchonanthus
Spesie:
T. trilobus
Binomiale naam
Tarchonanthus trilobus
DC., 1836

Bron

Sien ook

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Brendan PeyperSuurstofLys van Afrikaanse rolprenteToekoms van die AardeKommunismeBloemfonteinJaco JacobsTweede Nuwe JaarBruto binnelandse produkVulkaanKolitisMagnetismeSwartrenosterKolorektale kankerOrthopteraFotosinteseSeksuele penetrasieKommunikasiePapierTegnologieVoortrekkermonumentKrugerwildtuinMaanChloorOnse VaderVoedingMahatma GandhiRussiese inval in Oekraïne sedert 2022Carles PuigdemontKameelperdRomanVryheid van spraakAntoniemEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaLys van visseAnneli van RooyenFranse RewolusieWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaKlimaatsverandering in AfrikaTropiese sikloonCarike KeuzenkampKewerKoolhidraatHemelBesemGevolge van aardverwarming op oseaneWeskusSlag van BloedrivierNederlandsAboriginesGordelroosLys van Suid-Afrikaanse digtersVoorvoegselSimboolInligtingDirekte en Indirekte redeNeerslagVerkoueLys van politieke partye in Suid-AfrikaVoorsetselTrekarbeidBek-en-klouseerGamelanWaterpokkiesPerdTelevisiePlastiekSonkragAfleiding (taalkunde)MaagWieg van die MensdomOmgewingskwessies in Suider-AfrikaMenslike seksuele gedragEeuBynier🡆 More