Driestert

Die Driestert (Lobotes surinamensis) is 'n vis wat voorkom aan die ooskus van Suid-Afrika vanaf Plettenbergbaai, noordwaarts tot by Mosambiek.

Die vis word so genoem omrede die dorsale en anale vinne se punte verby die basis van die stert gaan en dus lyk dit asof die vis drie sterte het. Die vis hoort tot die Lobotidae-familie wat slegs twee spesies het.

Driestert
Driestert
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Lobotes
Spesie:
L. surinamensis
Binomiale naam
Lobotes surinamensis
(Bloch, 1790)

Voorkoms

Die vis word tot 63 cm lank en is donkerbruin tot groengeel aan die bokant, grys aan die onderkant terwyl die pektorale vinne geel is. Die vis eet krappe en garnale en is 'n gewilde eetvis.

Sien ook

Bron

Eksterne skakel

Tags:

Driestert VoorkomsDriestert Sien ookDriestert BronDriestert Eksterne skakelDriestert

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KommunikasiePlae van EgipteTydJohannes VermeerRenier van RooyenOrgasmeWynsteenKarakteriseringSlag van Cuito CuanavaleEier (biologie)WallisVersamelnaamTierboskatVier temperamenteWiskundeRacheltjie de BeerHottentot (vis)SonMangelontstekingCecil John RhodesSuid-KoreaWiki CommonsMenseregteNazi-saluutDie Stem van Suid-AfrikaLys van Griekse mitologiese figureRina HugoPubiese hareGemengde ekonomieSamestellingGoogle TranslateOu Apostoliese KerkKoue OorlogCobus RossouwAsmaLongontstekingBrasiliëLys van elemente volgens simboolSpelerposisies in rugbyNazi-DuitslandWaarheid-en-versoeningskommissieWeer (meteorologie)VolkekundeTropiese huisgeitjieLys van chemiese elemente volgens atoomgetalTweede VryheidsoorlogDeelstate van die Verenigde State van AmerikaVoortrekkermonumentPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaMieliestronkMarkus JoosteSamsung GroepSmaakMaagsweerOorlog in Soedan (sedert 2023)DiplopodaDieregeluideDemensieSesnasies-toernooiOlimpiese godeSigaretInfeksieLugbesoedelingLiesbreukCristiano RonaldoAntarktika21 v.C.PlantSkrikkeljaarByeboerderyGawes van die Heilige Gees🡆 More