Drielint-Lipvis

Die Drielint-lipvis (Stethojulis strigiventer) is 'n vis wat voorkom in die westelike Indiese-Pasifiese area en aan die ooskus van Afrika van Oman tot by Algoabaai.

In Engels staan die vis bekend as die Three-ribbon wrasse.

Drielint-lipvis
Drielint-Lipvis
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Cuvier, 1816
Genus:
Stethojulis
Spesie:
S. strigiventer
Binomiale naam
Stethojulis strigiventer
(Bennett, 1832)
Sinonieme
  • Stethojulis stringiventer (Bennett, 1833)

Voorkoms

Die vis se lyf is lank en plat. Die kake is vol snytande en die sylyn buig afwaarts net waar die dorsale vin eindig. Die onvolwasse vissies is liggroen of bruin aan die bokant en daar is 'n patroon soos die van 'n doolhof op die kop. Die skubbe aan die rugkant het twee kolletjies op. Die onderste helfte van die lyf is wit met dowwe strepe op.

Die volwasse vis is groen aan die rugkant met 'n blou streep oor die basis van die dorsale vin. Daar is ook 'n blou streep van die kop, dit begin by die snoet, gaan deur die oog, bokant die pektorale vin verby tot by die stertvin. Daar is ook 'n pienk area vanaf die operkulum tot onder die pektorale vin. Daar is altyd 'n swart kolletjie op die stertvin se basis. Die vis word tot 15 cm groot.

Habitat

Die vis leef in koraal- en rots riwwe, seegrasbeddings en getypoele.

Sien ook

Bron

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Drielint-Lipvis VoorkomsDrielint-Lipvis HabitatDrielint-Lipvis Sien ookDrielint-Lipvis BronDrielint-Lipvis VerwysingsDrielint-Lipvis Eksterne skakelsDrielint-Lipvis

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Juan Antonio VillacañasSuid-AfrikaJan van TonderErfenisLuiperdLiewe HeksieHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalIntensiewe vormOlimpiese Somerspele 2024Suid-EuropaMaselsPussy RiotKaartLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsInflasiePuberteitNeonFinale OplossingHibernasieBynierStadLewerBruin menseToekoms van die AardeKunsmisGregoriaanse kalenderSlag van BloedrivierNatuurrampAngssteuringKaapstadse waterkrisis 2015-2018Seisoen2001JudaïsmeWolfAtlantis, Wes-KaapJohannes HahnMeningsverskil oor aardverwarmingNetbalNasionalismeSelfmoordWetenskaplike klassifikasieDiarreeMielieKondensasieTydSeksuele opwekkingRymGeskiedenis van die Britse Ryk en StatebondIndiëGeskiedenis van Suid-AfrikaAfrikaansLys van Suid-Afrikaanse musikanteConsolidated B-24 LiberatorItaliëSkoenlapperGeskiedenis van AfrikaansJodeToutrekDemokrasieOopbroninhoudOrthopteraElandréAntisemitismePeriodieke tabelTropiese sikloonWayde van NiekerkSkooluniformKaliumSwawelKartografieVaginale kankerBrongitisVolhoubare ontwikkelingAfrikaanse woordelys en spelreëlsMieliestronkVerkragting22 AprilPenis🡆 More