Driekol-Ghieliemientjie

Die Driekol-ghieliemientjie (Barbus trimaculatus) is 'n varswater vis wat voorkom in riviere aan die ooskus van Afrika vanaf die Ruvumarivier in Tanzanië tot by die Umvotirivier in KwaZulu-Natal.

Hulle kom ook voor in die Oranje- en Kuneneriviere en die Zambiese gedeelte van die Kongorivier. Hulle het ook voorgekom in die Okavangorivier en sekere gedeeltes van die Zambezirivier maar is verdring deur die Streepstert-ghieliemientjie.

Driekol-ghieliemientjie
Driekol-Ghieliemientjie
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
B. trimaculatus
Binomiale naam
Barbus trimaculatus
W. K. H. Peters, 1852

Voorkoms

Die vis het twee lang baarde en is silwer kleurig met 'n goue skynsel gedurende die broeityd. Daar is drie duidelike swart kolle op die lyf en basis van die stertvin. Die vis word tot 150 mm lank.

Habitat

Die vis leef in 'n verskeidenheid habitats; die meeste het plantegroei in. Hulle vreet insekte en ander klein organismes. Die visse broei in die somer; skole wyfies beweeg stroom-op net na die reën om kuit te skiet. 'n Enkele wyfie lê tot 8 000 eiers op 'n slag.

Sien ook

Bron

Verwysings

Eksterne skakel

Tags:

Driekol-Ghieliemientjie VoorkomsDriekol-Ghieliemientjie HabitatDriekol-Ghieliemientjie Sien ookDriekol-Ghieliemientjie BronDriekol-Ghieliemientjie VerwysingsDriekol-Ghieliemientjie Eksterne skakelDriekol-Ghieliemientjie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Wieg van die MensdomSuid-AfrikaVerkleinwoordSuikerbekkiesMuskeljaatkatVlag van Suid-AfrikaWaterLys van oseane, seë en mereSarel Jacob PretoriusGrondsoorteAlkoholismeKokketielKletsrymMotorregistrasienommerplate van Suid-AfrikaWoordeboek van die Afrikaanse TaalPlastiekChemiese elementAardeSaldanhaAfrikaanse taalleerSosiale mediaKlem-in-die-kaakGeskiedenis van die BoererepubliekeAluminiumKhoikhoiBalletNeurenberg-verhoreValentynsdagProsaJoseph LynchMikro-ekonomieOmgewingskwessies in Suider-AfrikaBloedvergiftigingHartAnale kankerLabia (geslagsdele)EugenetikaWortelKarooCleopatra VIIPoësieLys van konsentrasiekampe in Nazi-DuitslandDieretuinWebblaaierLys van chemiese elemente volgens atoomgetalGeelsugHerpes simplexFosforKolonialismeOorlogGetalKernkragTradisionele literatuurVaalrivierSkoolAlice MunroHamburgerJana CilliersOrthopteraPriemgetalMagnesiumAppendiksJanie du PlessisOogproblemeAfrikaanse woordelys en spelreëlsTwaalf Stamme van IsraelVoëlgriepSkilpadVolhoubare ontwikkelingWalt DisneyRekenaarOntkiemingBreinvliesontstekingFinansiële staatTropiese sikloon🡆 More