Driekol-Engelvis

Die Driekol-engelvis (Apolemichthys trimaculatus) is 'n vis wat voorkom in die Indies-Pasifiese area en aan die ooskus van Afrika vanaf Kenia tot by die Aliwal-bank.

In Engels staan die vis bekend as die Threespot angelfish.

Driekol-engelvis
Driekol-Engelvis
(Apolemichthys trimaculatus)
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Apolemichthys
Spesie:
A. trimaculatus
Binomiale naam
Apolemichthys trimaculatus
(Cuvier, 1831)

Voorkoms

Die vis is geel met drie prominente swart kolle op; een hoog op die voorkop en die ander een elk aan weerskante van die kop waar die kieusplete begin. Die basis gedeelte van die anale vin is wit en die res van die vin is swart. Die vis word tot 25 cm lank.

Habitat

Hulle bly in koraalriwwe gewoonlik in water van 8 – 60 m diep en is alleenlopers. Die naam trimaculatus verwys na die drie kolle op die kop.

Sien ook

Bron

Eksterne skakel

Tags:

Driekol-Engelvis VoorkomsDriekol-Engelvis HabitatDriekol-Engelvis Sien ookDriekol-Engelvis BronDriekol-Engelvis Eksterne skakelDriekol-Engelvis

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Tweede Nuwe JaarOnderwysHipoteseTuisbladBloeddrukMantisWinnie Madikizela-MandelaTienie HollowayKunsmatige algemene intelligensieOopbroninhoudNatuurPornografieHeks van HexrivierDiskriminasieNag van die lang messeKlankverskynselsWiskundige terminologieGezina, PretoriaMaselsMiltLys van Nederlandse skildersHidroëlektrisiteitPlantluisSamestellingWright-broersVersoeningsdagKlavierSonHerfsWikipediaSpoorvervoer in Suid-AfrikaHeuningbyKaapstadUitwerking van klimaatsveranderingEreksieWeervoorspellingSpreeuVervoerKoue OorlogMoslemPersoonlike voornaamwoordAkademiaMosambiekkanaalNatuurbewaringOnse VaderNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyKunselementeDaggaGalileo GalileiDramaSwawelReg tot ‘n gesonde omgewingKoolhidraatVerenigde State van AmerikaAnrich HerbstSatellietfotoAdolf HitlerGoudBysteekKoorsOntbossingBiodiversiteitHerpes simplexLeestekenBeesMIV/vigs in Suid-AfrikaSomerImpakte van toerismeAkuutAluminiumKonsonantErfenisdag (Suid-Afrika)JuraYstertydperkSuikersiekteKat🡆 More