Drieband-Kardinaal

Die Drieband-kardinaal (Apogon semiornatus) is 'n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika vanaf Oman tot by die Oos-Kaap.

In Engels staan die vis bekend as die Threeband cardinal.

Drieband-kardinaal
Drieband-Kardinaal
Skets van 'n naverwante spesie
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Suborde:
Superfamilie:
Familie:
Genus:
Apogon

(Lacépède, 1801)
Spesie:
A. semiornatus
Binomiale naam
Apogon semiornatus
(Peters, 1876)

Voorkoms

Die vis is rooi van kleur met drie donker breë strepe op die lyf; die middel streep strek van die oog tot by die stertvin, die onderste streep strek van die oog tot by die basis van die analevin en die boonste streep van die kop tot tussen die dorsale en stertvinne. Die vis word tot 7 cm groot.

Habitat

Die vis leef in koraalriwwe in water wat 3 – 50 cm diep is.

Sien ook

Bron

Verwysings

Eksterne skakel

Tags:

Drieband-Kardinaal VoorkomsDrieband-Kardinaal HabitatDrieband-Kardinaal Sien ookDrieband-Kardinaal BronDrieband-Kardinaal VerwysingsDrieband-Kardinaal Eksterne skakelDrieband-Kardinaal

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

OopbroninhoudAnilingusLys van Suid-Afrikaanse musikanteMassaWoordeboekSamestellingRonelda KamferWisselkoersDiarreeVoorvoegselBlomSuid-Afrikaanse randBelastingNamakwalandGalblaasSteve BikoSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024MasturbasieNiemetaalSkuinsstreepElandréFotosinteseMisdaadromanHondTuberkuloseKrokodilKongo-krisisOlimpiese SpeleCleopatra VIITaalInsekNedersettingMenslike skeletTelwoordSpeelkaartJan van TonderGeloftedagGoogleMartin Luther King jr.Jo BlackWatersuiweringAnale seksAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidGeskiedenis van Suid-AfrikaPlantluisVarkgriepBloeddrukSteenkoolProstaatkankerEllipstekenWeervoorspellingFabelEjakulasieAtmosfeerOu Apostoliese KerkHartaanvalSlawernyMangelontstekingPeriodieke tabelMaatskaplike verantwoordelikheidGeldSleutel (musiek)DruiweStikstofAnglisismeAkuutNeerslagKalenderOogproblemeDikdermEugenetikaDesmond TutuWillie JoubertRacheltjie de BeerSoutsuur🡆 More