Drieankerbaai

Drieankerbaai is 'n klein voorstad van Kaapstad tussen Seepunt en Groenpunt.

Die naam is ontleen aan die drie ankers in die baai, waartussen vroeër kettings gespan is om dit teen vyandige invalle te beskerm.

Drieankerbaai
Voorstad
Drieankerbaai is in Cape Town
Drieankerbaai
Drieankerbaai
Koördinate: 33°54′30″S 18°23′45″O / 33.90833°S 18.39583°O / -33.90833; 18.39583 18°23′45″O / 33.90833°S 18.39583°O / -33.90833; 18.39583
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieWes-Kaap
Metropolitaanse MunisipaliteitKaapstad
Oppervlak
 • Totaal0,29 km2 (0,11 vk. myl)
Bevolking
 • Totaal2 225
 • Digtheid7 700/km2 (20 000/vk. myl)
TydsoneUTC+2 (SAST)
Poskode
8005
Skakelkodes021
Drieankerbaai
Die NG kerkgebou vir die voorstede Seepunt en Groenpunt is in Drieankerbaai geleë en dra dus die naam NG gemeente Drieankerbaai.

Die strand by Drieankerbaai het in die middel jare sestig bekendheid verwerf toe Afrikaanse skrywer en digter Ingrid Jonker op 19 Julie 1965 selfmoord gepleeg het deur daar die see in te loop.

Die Nasionale Seereddingsinstituut van Suid-Afrika se hoofkantoor is hier.

Sien ook

Verwysing

Tags:

GroenpuntKaapstadSeepunt

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Michael JacksonPapierOu Apostoliese KerkSelfstandige naamwoordSpelerposisies in rugbyGqeberhaKoppeltekenOutismeBloeddrukTweede Nuwe JaarAardeAustraliëDemokrasieMaagsweerKoos KombuisOogproblemeMaatskappySoweto-opstandCounter-Strike (videospeletjie)FisioterapieNeurenberg-verhoreKoorsblaarSywurmDawidSwitserlandMunhwa Broadcasting CorporationVaste stofSuid-Afrikaanse RugbyunieSeksGodMiddelmisbruikGNU/FDL-lisensieRatelGordelroosLys van Suider-Afrikaanse soogdiereGrondbesoedelingAkroniemIndiese OseaanPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaKnieAlliterasieKommunikasieVerdampingPapegaaieMielieLionel PetersonRob HersovNasionale VrouemonumentNederduitse Gereformeerde KerkCleopatra VIIAnilingusTweede WêreldoorlogRassisme in AfrikaAfrikaansMenslike penisgrootteJan van RiebeeckKameelperdInflasieSeksuele penetrasieRuan PienaarSteenkoolPlantPrimêre sektor van die ekonomieGlobaliseringDie GelofteYstertydperkSkerpioenVulkaanProstaatkankerBergen-Belsen-konsentrasiekampKindersiektesPinksterBeurtkragSwemSoogdierSelfmoordMaanPsigopatie🡆 More