Drie Susters: 'n landformasie en bekende landmerk in die Noord-Kaap, Suid-Afrika

Drie Susters (Engels: Three Sisters) is 'n landformasie en bekende landmerk in die Noord-Kaap, Suid-Afrika op die N1 nasionale pad tussen Beaufort Wes en Richmond.

Drie Susters

(Three Sisters)
Die Drie Susters (met ander berge in die agtergrond).
Die Drie Susters (met ander berge in die agtergrond).
Drie Susters is in Noord-Kaap
Drie Susters
Drie Susters
Koördinate: 31°53′0″S 23°6′0″O / 31.88333°S 23.10000°O / -31.88333; 23.10000 23°6′0″O / 31.88333°S 23.10000°O / -31.88333; 23.10000
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieNoord-Kaap
TydsoneUTC+2 (SAST)

Drie Susters se naam is ontleen van drie byna identiese koppies (heuwels) net oos van die N1 nasionale pad. Die koppies is met dolomiet gekroon en is rondawelagtig in voorkoms. Die plaas waarop die heuwels geleë is se naam is "Three Sisters".

Drie Susters: Trivia, Sien ook, Bronne
Drie Susters se treinhalte.

Daar is 'n ook 'n spoorhalte waar treine in die verlede goedere vir die omliggende landbougemeenskap op- en afgelaai het. Die diens is egter al jare gelede gestaak.

Naby die heuwels is daar 'n groot vulstasie. Net noord van die vulstasie skei die N1 nasionale pad (via Bloemfontein) en N12 nasionale pad (via Kimberley) op pad na die noorde.

Trivia

Pieter Koen se trefferliedjie "3 Susters van Drie Susters" is geïnspireer deur die pleknaam.

Sien ook

Bronne

Eksterne skakels

Tags:

Drie Susters TriviaDrie Susters Sien ookDrie Susters BronneDrie Susters Eksterne skakelsDrie SustersBeaufort WesEngelsN1 (Suid-Afrika)Noord-KaapRichmondSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Duitse maselsNatuurrampKartografieRuslandMiltNatuurLimfvatstelselBreinSprokiePoesMenseregteVennootskapAfleiding (taalkunde)Apostoliese GeloofsbelydenisHipoteseVigsVulkaanMarie AntoinetteHigiëneSamestellingLeeuWet op NaturellengrondMuishondOogproblemeResensieLuiperdEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaSenuweestelselVoedingTelkomAfrikaanse woordelys en spelreëlsVlagterminologieSwart nasionalismeWright-broersNedersettingNasionale VrouedagPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaRepubliek die KongoInnes en Franna BenadéWaterbesoedelingOmtrek, oppervlakte en volumeGeboorteMeeueSirkelAnglisismeInflasieTransatlantiese slawehandelKlankMartin Luther King jr.KonsonantWynand du ToitKatNatuurbewaringMateriaalHorlosieLys van Afrikaanse skrywersIntensiewe vormDemokratiese AlliansieWerkersdagSharpeville-slagtingVoortrekkermonumentWater (molekuul)Hernubare energieDruiweFilistyneDistillasieEjakulasieFranse RewolusiePlantluisMaatskappyLugbesoedelingDirekte en Indirekte rede🡆 More