Draaihals

Die draaihals (Jynx ruficollis) is 'n voël in die familie van spegte (Picidae).

Die voël kan aan die roesbruin vlek onder die keel en op die bors uitgeken word. Die bokantste vere is bruin met swarterige spikkels daarop. Hulle kom in Afrika suid van die Sahara voor.

Draaihals
Draaihals
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Genus:
Spesie:
J. ruficollis
Binomiale naam
Jynx ruficollis
Wagler, 1830

Hierdie spesie het die gewoonte om vooroor te leun en die kop van kant tot kant te swaai. Hierdie manier van vertoon word vir gebiedsafbakening en hofmakery gebruik. Hulle is nie in staat om gate in bome te kap nie en is afhanklik van natuurlike gate of ongebruikte gate van ander spegte en houtkappers vir neste. Hulle spandeer baie tyd op die grond waar hulle miere en termiete met hul lang tonge oppik.

Draaihals
'n Draaihals, let op die roesbruin vlek onder die keel en op die bors.

Ander name

  • Engelse naam: Rufous-necked Wryneck, Red-breasted Wryneck
  • Wetenskaplike naam: Jynx ruficollis

Sien ook

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Draaihals Ander nameDraaihals Sien ookDraaihals VerwysingsDraaihals Eksterne skakelsDraaihals

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Arabies-Israeliese konflikGalileo GalileiHemelvaartsdagStilleweGeweldViëtnamVratEkonomie van Suid-AfrikaBelastingAssonansieSuikersiekteWinnie Madikizela-MandelaKatoenMusieksimboleWêreldboekedagSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureWapen van NamibiëStollingsgesteenteErfenisdag (Suid-Afrika)MaagRacheltjie de BeerEkonomieAvbobHerfsMiddeloorontstekingSpreeuBreinCradock-4Jan van TonderPrimêre sektor van die ekonomieWoestynLyfstraf in skolePaddaAppendiksKrimpvarkieCarike KeuzenkampSeksposisieMigrasie van voëlsAfrikaanse woordelys en spelreëlsZoeloeOos-KaapSoortnaamAmhariesGoogle TranslateOrale seksNoord-Sotho (taal)NasiebouKangaroeRookgewoonteIndustriële RevolusieAlliterasie23 AprilMotorvoertuigInternetBewussynBedreigde spesieToerismeDermpoliepBruin huisslangJakkalsVoëlNederlandsVulkanismeFinansiële staatKlavierWetenskaplike klassifikasieSeksueel oordraagbare infeksieWaterpokkiesMusiekMadison IvyJode in Suid-AfrikaSwartrenosterPoesRob HersovCleopatra VIIFotosintese🡆 More