Draadvin-Goudvissie

Die Draadvin-goudvissie (Nemanthias carberryi) is 'n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area, Madagaskar, Comore-eilande, Seychelle, Maldives en aan die ooskus van Afrika vanaf die Golf van Aden tot by die Aliwal-bank.

In Engels staan die vis bekend as die Threadfin goldie.

Draadvin-goudvissie
Draadvin-Goudvissie
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Genus:
Nemanthias
Spesie:
N. carberryi
Binomiale naam
Nemanthias carberryi
(Smith, 1954)

Voorkoms

Die wyfie lyk anders as die mannetjie. Die mannetjie se lyf en kop is oranjekleurig terwyl die bokant van die kop en rug rooier is. Die dorsale vin is rooi terwyl slegs die onderste gedeelte van die dorsale vin geel is aan die agter kant. Die stertvin se onderste lob is besonder lank en die bekken vin het ook 'n lang draad, verby die anale vin. Die wyfies is net oranje-rooi en die stertvin lobbe is ewe lank. Die vis word tot 8 cm lank.

Habitat

Die vis kom in skole voor oor koraalriwwe in water wat tussen 10 – 30 m diep is. Die vis oorleef in akwariums saam met ander Draadvin-goudvissies.

Sien ook

Bron

Eksterne skakel

Tags:

Draadvin-Goudvissie VoorkomsDraadvin-Goudvissie HabitatDraadvin-Goudvissie Sien ookDraadvin-Goudvissie BronDraadvin-Goudvissie Eksterne skakelDraadvin-Goudvissie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BevolkingKletsrymMosesGeprosesseerde kosKarooWiskundeLiefdeAntoniemBeesToekoms van die AardeBorsMiltErns GrundlingMetaalKunsmisNederlandJakkalsViëtnamLongontstekingKangaroeLenteOlifantKolonialismeNierversakingSelfieConsolidated B-24 LiberatorDuitslandSwart nasionalismeDieregeluideKolorektale kankerKonsentrasiekampMIVMusieksimboleGetalEkologieWieg van die MensdomAfrikaanse taalleerSpelerposisies in rugbyVulvaRoofvoëlSamestellende afleidingIntensiewe vormPseudowetenskapChristiaan BarnardWolkLys van bekende Suid-AfrikanersEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaSkuinsstreepShakaEtniese groepMahatma GandhiRumatoïede artritisBlourokkeSeksuele opwekkingLys van Afrikaanse televisiereekseKunsmatige algemene intelligensieWes-KaapGeskiedenis van die Britse Ryk en StatebondHeks van HexrivierWeskusEngelsEkonomie van Suid-AfrikaTafelbergInligtingProstaatklierLys van Suid-Afrikaanse musikanteHartGeografie van Suid-AfrikaToutrekAdolf HitlerAkroniemSuikersiekteSkarlakenkoorsWaterstofVoedingOlimpiese SomerspeleOmtrek, oppervlakte en volumeGeskiedenis van Afrikaans🡆 More