Douglas, Noord-Kaap

Douglas is 'n dorp in die Noord-Kaapprovinsie van Suid-Afrika sowat 15 km noordoos van die samevloeïng van die Oranjerivier en die Vaalrivier, 117 km wes-suidwes van Kimberley en 162 km noordoos van Prieska.

Douglas
Voorstedelike Douglas
Voorstedelike Douglas
Douglas is in Noord-Kaap
Douglas
Douglas
Douglas, Noord-Kaap Douglas se ligging in Noord-Kaap
Koördinate: 29°3′0″S 23°46′0″O / 29.05000°S 23.76667°O / -29.05000; 23.76667 23°46′0″O / 29.05000°S 23.76667°O / -29.05000; 23.76667
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieNoord-Kaap
DistrikPixley ka Seme
MunisipaliteitSiyancuma
Stigting1867
Regering
 • TipePlaaslike Munisipaliteit
Oppervlak
 • Totaal86,42 km2 (33,37 vk. myl)
Bevolking
 (2011)
 • Totaal20 083
 • Digtheid232/km2 (600/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense8.0%
 • Indiërs/Asiërs0.8%
 • Bruin mense58.3%
 • Swart mense32.1%
 • Ander0.9%
Taal (2011)
 • Afrikaans 93.1%
 • Tswana 2.3%
 • Engels 1.5%
 • Ander 3.1%
Poskode (strate)
8730
Poskode (posbusse)
8730
Skakelkode053

Geskiedenis

Die dorp is in 1848 as 'n sendingstasie van die Londense Sendinggenootskap op die plaas Backhouse deur die predikant Isaac Hughes gestig. In 1867 het 'n groep Europeërs van Griekwastad 'n ooreenkoms geteken waarvolgens hulle die reg verkry het om 'n dorp te stig. Die dorp is na sir Percy Douglas, luitenant-generaal van die Kaapkolonie, genoem. Die dorp verkry in 1914 munisipale status.

Ekonomie

Douglas staan bekend vir wild-, bees-, skaap- en besproeiingsboerdery. Toerismeaantreklikhede in en om die dorp sluit in Backhouse, moontlik die grootste Brahmanbeesplaas in Suid-Afrika, Die Neus, 'n natuurgebied 14 km buite die dorp by die samevloei van die Oranje- en Vaalriviere, Douglas Wynkelder wat in 1968 gevestig is en 'n verskeidenheid tafel- en dessertwyne produseer en Driekopseiland met sowat 3 000 rotstekeninge in die Rietrivierbedding. Die Oranjerivier bied ook goeie riviervlotry-geleenthede en die Vaalrivier varswaterhengel.

Persone gebore in Douglas

Sien ook

Verwysings

Tags:

Douglas, Noord-Kaap GeskiedenisDouglas, Noord-Kaap EkonomieDouglas, Noord-Kaap Persone gebore in DouglasDouglas, Noord-Kaap Sien ookDouglas, Noord-Kaap VerwysingsDouglas, Noord-KaapDorpKimberleyNoord-KaapOranjerivierPrieskaSuid-AfrikaVaalrivier

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BakteriePrimêre sektor van die ekonomieOrale seksEsias BoschVigsSeksuele stimulasieNicole StraussHidroulikaAfro-AmerikanersWhatsAppSkaakSuid-AfrikaKonsonantEkostelselReënspinnekopVerenigde State van AmerikaDaggaHulpwerkwoordMateriaalBreinvliesontstekingLettergreepGolf (fisika)DonderstormBoer Soek 'n VrouKankerOnderwysFranse RewolusieMetafoorSaartjie BaartmanSwangerskapBoer (landbou)BrandstofGedigSeksWikipediaGeografie van Suid-AfrikaAngolaKlem-in-die-kaakSelfmoordLys van nedersettings in Suid-AfrikaDiarreeMierVerkoueVitamienDroomTitaanVloeistofErfenisdag (Suid-Afrika)Water (molekuul)WitrenosterLeeudoringstadTydNelson MandelaTussenwerpselInternetWatersuiweringLewerHemelvaartDrakensbergeBuffelPinksterLys van veltoestandeKarooAarverkalkingGrondwet van Suid-AfrikaVerstedelikingLyfstraf in skolePeriodieke tabelGeweldAdolf HitlerSeestroomRenosterMensSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024VeeSonpaneel🡆 More