Doringolm

Die Doringolm (Chaetachme aristata) is 'n boom wat vanaf Port Elizabeth tot in die noorde van KwaZulu-Natal voorkom, asook by strome en in klowe in Gauteng, Mpumalanga en Limpopo.

Die boom kan tot 13 m hoog word en kry 'n digte blaardak veral laag af. Die blare is donkergroen, dik en leeragtig elk met 'n borselhaar aan die punt. Gepaarde dorings word in die blaaroksels gedra. Die vrugte is geel, sowat 1.5 cm in deursnee. Die hout is hard en gelerig.

doringolm
Doringolm
Doringolm
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Rosids
Orde: Rosales
Familie: Ulmaceae
Genus: Chaetachme
Planch.
Spesie:
C. aristata
Binomiale naam
Chaetachme aristata
E.Mey. ex Planch.
Sinonieme
  • Celtis appendiculata E.Mey. ex Planch.
  • Celtis subdentata E.Mey. ex Planch.
  • Chaetachme madagascariensis Baker
  • Chaetachme meyeri Harv.
  • Chaetachme microcarpa Rendle
  • Chaetachme nitida Planch. & Harv.
  • Chaetachme serrata Engl.

In Afrika kom die boom voor in: Angola, Benin, Botswana, Comore-eilande, Demokratiese Republiek die Kongo, Eswatini, Eritrea, Ethiopië, Gaboen, Ghana, Golf van Guinee-eilande, Ivoorkus, Kameroen, Kenia, Madagaskar, Malawi, Mosambiek, Nigerië, Republiek die Kongo, Rwanda, Sentraal-Afrikaanse Republiek, Somalië, Soedan, Tanzanië, Togo, Uganda, Zambië en Zimbabwe.

Die boom se FSA-nommer is 43. Dit word ook die basterwitpeer en in Engels die thorny elm genoem.

Die boom is die enigste spesie in die genus, dit is dus 'n monotipiese genus.

Sien ook

Verwysings

Bron

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Kaapse florarykVaste stofPseudowetenskapAfrikaEugenetikaKolorektale kankerJan-Willem BreureIndustriële RevolusieAfro-AmerikanersLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsHeuningbyLabia (geslagsdele)KanadaOrale seksBateMaatskappyAgtergrond (narratief)NasionalismeReënvalbepalingVerenigde KoninkrykSportSamestellingOlimpiese Somerspele 2024XenofobieAntisemitismeVingerseksWaterbesoedelingWinterBesoedelingStrykysterPoësieToekoms van die AardeKrokodilDialoog in fiksieOorstromingDie ontstaan van die dramaLenteJan van TonderGroepsdrukMateriaalNatuurrampParkinson se siekteLeierStaalVarkTrigeminale neuralgieSeksuele opwekkingSkerpioenAardverwarmingSimon PetrusTegnologieDoopSelfstandige naamwoordEngelsPrimêre sektor van die ekonomieHoenderLys van chemiese elemente volgens atoomgetalBorskankerSirkusErfenisMaroela MediaPuberteitVerenigde State van AmerikaBestaansboerderyZoeloesKrieketReënMusiekTropiese sikloonPlastiekLimpopo (rivier)Gewone breukeMenseregteOraniaRenosterMaagsweer🡆 More