Doringbroodboom

Die doringbroodboom (Encephalartos horridus (Jacq.) Lehm.) is 'n broodboomspesie wat endemies is aan Suid-Afrika.

Op die SANBI-rooilys is dit as bedreigde spesie (EN) gelys. Dit kom net in die Albanie-ruigte in die Oos-Kaap rondom Gqeberha en Uitenhage voor op klipperige kwartsdagsome. Die plant het reeds meer as 50% van sy oorspronklike voorkomsgebied verloor.

Doringbroodboom
Doringbroodboom
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Divisie:
Klas:
Cycadopsida
Orde:
Suborde:
Zamiineae
Familie:
Subfamilie:
Encephalartoideae
Tribus:
Encephalarteae
Subtribus:
Encephalartinae
Genus:
Spesie:
E. horridus

(Jacq.) Lehm., (1834)
Binomiale naam
Encephalartos horridus
Sinonieme
  • Encephalartos horridus var. nanus (Lehm.) J.Schust.
  • Encephalartos horridus var. vanhallii (de Vriese) J.Schust.
  • Encephalartos nanus Lehm.
  • Encephalartos vanhallii de Vriese
  • Zamia aurea Miq.
  • Zamia gleina Miq.
  • Zamia horrida Jacq.
  • Zamia nana Miq.
  • Zamia tricuspidata K.Koch

Die plant kan in dwergvorm voorkom of in sy normale vorm. Dis 'n klein broodboom van 80 cm hoog en 30 cm in deursnee. Die plant het 'n ongewone blouerige kleur en die blare het opvallende stekels. Die plant kry net een keël per jaar. Die manlike kegels is blouer as die vroulikes. Die plant is gewild in tuine, en is nou by kwekerye beskikbaar, sodat verdere druk nie op die veldbevolking uitgeoefen word nie. Die boom se FSA-nommer is 14.15.

Galery

Sien ook

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Doringbroodboom GaleryDoringbroodboom Sien ookDoringbroodboom VerwysingsDoringbroodboom Eksterne skakelsDoringbroodboom

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Wes-KaapKongo-krisisPersentasieSatellietBosluisbytkoorsAborsie in Suid-AfrikaOrganismeKoorsMaterieHeks van HexrivierGerda SteynVars waterDundermJak de PriesterMIV/vigs in Suid-AfrikaArmoedeverligtingVaginaLatynWitrenosterMiltWolfLys van konsentrasiekampe in Nazi-DuitslandOnderhandelinge om apartheid te beëindigSkilpadMuishondGrondsoorteLeestekenSteenkoolGoogleSuid-AfrikaGewone breukeVergelykings (taalkunde)MaanSleutel (musiek)DiarreeDistrik SesProteïenLuiaardPrimêre sektor van die ekonomieTegnologieCarles PuigdemontSwawelLetterlike en figuurlike taalgebruikRugbyBloeddruk2024GeweldAdolf HitlerSoogdierVrystaatRoland GarrosPaaiementberekeningMiddelmisbruikHemelvaartAnale seksAnale kankerNasionalismeDramaVarkMusiekDermpoliepEskomLys van chemiese elemente volgens atoomgetalEkonomiese sektorStereotipeGroot DepressieMenslike-ontwikkelingsindeksIndustriële RevolusieLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaOnse VaderVK (sosiale netwerk)Jaco JacobsBettie Cilliers-Barnard🡆 More