Doringbaai

Doringbaai is 'n dorpie in die Suid-Afrikaanse provinsie Wes-Kaap.

Doringbaai ressorteer onder die Matzikama Plaaslike Munisipaliteit, wat weer onder die Weskus-distriksmunisipaliteit val. Die R362-streeksroete begin hier en verbind die dorp met die N7-nasionale pad by Klawer.

Doringbaai
Dorpie
Doringbaai is in Wes-Kaap
Doringbaai
Doringbaai
Doringbaai Doringbaai se ligging in Wes-Kaap
Koördinate: 31°49′S 18°14′O / 31.817°S 18.233°O / -31.817; 18.233 18°14′O / 31.817°S 18.233°O / -31.817; 18.233
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieWes-Kaap
DistrikWeskus
MunisipaliteitMatzikama
Oppervlak
 • Totaal1,79 km2 (0,69 vk. myl)
Bevolking
 (2011)
 • Totaal1 260
 • Digtheid704/km2 (1 820/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense6.9%
 • Indiërs/Asiërs0.1%
 • Bruin mense90.2%
 • Swart mense2.7%
 • Ander0.2%
Taal (2011)
 • Afrikaans 96.4%
 • Engels 2.7%
 • Ander 1.0%
Poskode (strate)
8151
Poskode (posbusse)
8151
Skakelkode027

Wapen

Die kortstondige Louis Rood Plaaslike Raad, wat Doringbaai en Strandfontein 'n paar jaar lank bestuur het, het in 1991 'n wapen by die Buro vir Heraldiek geregistreer. Die raad se opvolger, die Doringbaai/Strandfontein Plaaslike Raad, het die wapen in 1996 op sy naam herregistreer.

Die wapen was : Deurlopend ingeboe kepersgewys verdeel, groen en goud, in die skildhoof twee goue veldblomme en in die skildvoet 'n halwe uitkomende rooi kreef. Die helmteken was 'n Vaalstrandkiewiet en die wapenspreuk was Mare didat.

Trivia

Op 10 Oktober 2018 is 'n wrakvis van bykans 100 kg hier gevang.

Sien ook

Verwysings

Tags:

Doringbaai WapenDoringbaai TriviaDoringbaai Sien ookDoringbaai VerwysingsDoringbaaiKlawerMatzikama Plaaslike MunisipaliteitN7R362 (Suid-Afrika)Suid-AfrikaWes-KaapWeskus-distriksmunisipaliteit

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Lys van kinderspeletjiesDemokrasieFotosinteseKoue OorlogSneeuAkademiaJode in Suid-AfrikaMynbouGenadedoodVerstedelikingSwart nasionalismeGriekwa-AfrikaansPampoentjiesDierPaasfeesWet op BevolkingsregistrasieRenaissanceNoord-KaapLys van Afrikaanse skrywersSokkerNierKlimaatveranderingSelfkonsepWerkwoordSekondêre sektor van die ekonomieOmtrek, oppervlakte en volumeNasionalismeRosa ParksAnale seksTweede WêreldoorlogKoorsDroogteDaggaYstertydperkFrankrykVaginale kankerSteenkoolVerbondsarkWoordsoortVermenigvuldigingLys van bekende Suid-AfrikanersByHartversakingBeesEugenetikaTydChristendomDansSpeelkaartSeksuele opwekkingDubbelpuntNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyHondSuid-Afrikaanse Nasionale ParkeLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaBelastingToekoms van die AardeKongo-krisisDroomVarkNoag se arkKaapse VlakteReënspinnekopRassismeJak de PriesterAfro-AmerikanersVlag van Suid-AfrikaMuskietDieregeluideSaartjie BaartmanGalblaasDistrik SesWikiquoteBreinCristiano Ronaldo🡆 More