Doringaalwyn: Aalwyn spesie

Die doringaalwyn (Aloe aculeata) is 'n aalwyn wat voorkom in Mpumalanga, Limpopo, Zimbabwe en Botswana.

Doringaalwyn
Doringaalwyn: Aalwyn spesie
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Subkoninkryk:
Tracheobionta
Divisie:
Klas:
Liliopsida
Subklas:
Liliidae
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Asphodeloideae
Genus:
Spesie:
A. aculeata
Binomiale naam
Aloe aculeata
Pole-Evans, (1915)

Die plant kom voor vanaf 500 tot by 1 700 m, word tot 1 m hoog, is droogtebestand maar sensitief vir ryp. Die blom is geel tot oranje-rooi en word tot 400 mm hoog. Die blare word tot 120 mm breed op die basis.

Trivia

'n Afbeelding van hierdie aalwyn het op die agterkant van die RSA 10-sent muntstuk verskyn van 1965-1989.

Sien ook

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

AardbewingNiersteenWêreldboekedagGroot-VisrivierSuiwelprodukSteve BikoAfrikaanse taalleerBlack SashWinnie Madikizela-MandelaSwartbewussynsbewegingIronieDoelwitKookpuntErektiele disfunksieKommunikasieHoofstadVraag en aanbodSwedeFraktuurXenofobie in Suid-AfrikaDikdermMikro-ekonomieStereotipeGasSwart nasionalismeMartin Luther King jr.LondenGrondsoorteTuisbladIsraelVaste stofLuiperdVerstedelikingBestaansboerderyMisdaadGewone breukeWerkwoordSatellietC.J. LangenhovenWolfJavaScriptVenda (taal)BorsDepressie (gemoedstoestand)RenteBloedsomloopstelselGetalDuitslandTydHartProteaSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994GeweldAluminiumBestuiwingWolkPersoonlikheidReg tot ‘n gesonde omgewingSuurstofKatoenMieliestronkDeelwoordKameelperdHandelsmerkSean CombsWinterSuid-Afrikaanse WeermagTarentaleBladwisselendWiki CommonsMeervoudHartseerLien se lankstaanskoeneNamakwalandDemokratiese Republiek die KongoAl-FatihaCradock-4Renaissance🡆 More