Doring-Ansjovis

Die doring-ansjovis (Stolephorus holodon) is 'n vis wat aan die ooskus van Afrika vanaf Kenia tot by Algoabaai voorkom.

In Engels staan die vis bekend as die Thorny anchovy.

Doring-ansjovis
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Clupeomorpha
Orde:
Familie:
Genus:
Stolephorus
Spesie:
S. holodon
Binomiale naam
Stolephorus holodon
(Boulenger, 1900)

Voorkoms

Die vis het 'n silwer streep langs die sye en daar is 6 - 8 skerp naalde onder die pens net voor die bekkenvinne. Die vis word 8 cm lank.

Habitat

Die vis verkies strandmere om in te leef, eet plankton en het geen kommersiële waarde nie. Hulle skiet kuit in die somer.

Sien ook

Bron

Eksterne skakel

Tags:

Doring-Ansjovis VoorkomsDoring-Ansjovis HabitatDoring-Ansjovis Sien ookDoring-Ansjovis BronDoring-Ansjovis Eksterne skakelDoring-Ansjovis

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BybelBevolkingSoweto-opstandNaaldekokerInfeksieIndustriële RevolusiePornografieKrieketGroot TrekGeskiedenis van Suid-AfrikaAsiëPrivaat maatskappyInternasionale Historiese Genootskap RobbeneilandMenseregteDiatomiese molekuulDrie-eenheidHerpes simplexKleurAfrikanerweerstandsbewegingRacheltjie de BeerVoëlTatoeëermerkGalileo GalileiSuid-Afrikaanse Nasionale ParkeLetterlike en figuurlike taalgebruikSoutsuurDomkragPersoonlikheidNicole StraussTafelbergNapoleon BonaparteTandbederfDwelmmiddelKlinkerBaälWaterbesparing in Suid-AfrikaMonopolieTydSkaakMosambiekKlein-KarooSkaapHartaanvalVraag en aanbodLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)SlawernyDroomSeisoenWortelRegeringGautengResensieWoordsoortSteenkool in Suid-AfrikaAntisemitismeSeekoeiReënspinnekopCleopatra VIIFisiese oefeningDemi Lee MooreGroepsgebiedewetToestand van materieHondeklipbaaiRelatiwiteitsteorieWaterbesoedelingWoestynSonnestelselWolkGianna MichaelsKoolstofdioksiedVoornaamwoordVrystaatJode in Suid-Afrika1913Armoede🡆 More