Dordabis: Nedersetting in Namibië

Dordabis is 'n nedersetting in die Khomas-Streek van sentraal-Namibië, 80 km oos van die hoofstad Windhoek.

Dordabis het ongeveer 1 500 inwoners. Dordabis het 'n poskantoor, kliniek, polisiestasie en 'n primêre skool. Die dorp ontvang 'n jaarlikse gemiddelde reënval van 293 millimeter (11,5 dm), hoewel dit in die 2010/2011 reënseisoen 605 millimeter (23,8 dm) gereën het.

Dordabis
'n Lugbeeld van Dordabis in 2018
'n Lugbeeld van Dordabis in 2018
Dordabis is in Namibia
Dordabis
Dordabis
Koördinate: 22°57′S 17°36′O / 22.950°S 17.600°O / -22.950; 17.600 17°36′O / 22.950°S 17.600°O / -22.950; 17.600
LandVlag van Namibië Namibië
StreekKhomas

Dordabis se gemeenskap ly onder alkoholisme, werkloosheid en geweld. Die belangrikste ekonomiese aktiwiteit is boerdery.

Verwysings

Tags:

KhomasNamibiëWindhoek

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Om-te-infinitiefkonstruksieSwart menseEkotoerismeDemokratiese AlliansieKunsmatige intelligensieBevolkingDieregeluideAardeKlinkerKolitisYstertydperkLodewyk XVI van FrankrykAnrich HerbstHigiëneSuiwelprodukTweede VryheidsoorlogMandalaJeanette FerreiraLettergreepDemokratiese Republiek die KongoAngssteuringWaterYsterSuid-Afrikaanse GrensoorlogLionel MessiNasionalismeStudievaardighedeAustraliëUnited Democratic FrontTeologiese Kweekskool (Stellenbosch)SomerJavaScriptMusieksimboleMona LisaEkonomie van Suid-AfrikaDistrik SesSamestellende afleidingWeervoorspellingTaalSwaweldioksiedTrappe van vergelykingDesimale breukeSydneyFrankrykJaarDiamantVervoerBestuiwingEnkelvoudige sinCovid-19-pandemieMorfologie (taalkunde)MuskietGordelroosOnderwysDermpoliepNazi-DuitslandSiya KolisiVolhoubaarheidOmtrek, oppervlakte en volumeRepubliek die KongoSokkerSonpaneelGalileo GalileiDepressie (gemoedstoestand)Vars waterKoedoeWynand du ToitYouTubeAfrikaanse woordelys en spelreëlsHoofpynBank (finansiële instelling)DokterEjakulasieFrederik Willem de KlerkAanpassingskapasiteitVark🡆 More