Doodkry Is Min

Doodkry is Min is 'n Afrikaanse rolprent wat op 22 Mei 1961 uitgereik is.

Jamie Uys was die vervaardiger, regisseur en skrywer. Jan Bruyns, Douglas Fuchs en Sann de Lange het die hoofrolle vertolk.

Doodkry is Min
Regisseur Jamie Uys
Produksieleier Jamie Uys
Draaiboek Jamie Uys
Met Jan Bruyns
Douglas Fuchs
Sann de Lange
Ateljee Jamie Uys Produksies
Uitgereik 22 Mei 1961
Speeltyd 80 minute
Land Suid-Afrika
Taal Afrikaans
IMDb-profiel

Die rolprent se première was op 29 April 1961 in die amfiteater van die Voortrekkermonument in Pretoria voor 'n gehoor van 40 000 mense. Dit is as die grootste rolprent-gehoor nog in Suid-Afrika beskryf. Die destydse staatspresident C.R. Swart het die geleentheid bygewoon en die operasangeres Mimi Coertse het "O Boereplaas" gesing.

In die eerste jaar is die rolprent by inrybioskope oor die land vertoon en het 'n miljoen mense dit na beraming gesien. Daarna is dit nog ongeveer 600 keer vertoon, ook in ander lande in Afrika en Europa, wat die kykerstal tot in 1978 op minstens twee miljoen te staan gebring het.

Genre

Die rolprent is 'n politieke drama.

Hoofrolspelers

Storielyn

Die rolprent gee 'n historiese uitbeelding van die ontstaan, die ontwikkeling en stryd om voortbestaan van die Afrikaanse taal sedert die volksplanting in 1652.

Sien ook

Verwysings

Tags:

Doodkry Is Min GenreDoodkry Is Min HoofrolspelersDoodkry Is Min StorielynDoodkry Is Min Sien ookDoodkry Is Min VerwysingsDoodkry Is Min196122 MeiAfrikaansDouglas FuchsJamie UysJan BruynsRolprentSann de Lange

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Kaapstadse waterkrisis 2015-2018GrondLys van elemente volgens simboolLionel PetersonLyfstraf in skoleChristendomTydGeskiedenis van erotiese afbeeldingsKookpuntFransAustraliëGeografie van Suid-AfrikaMierChirurgieGeskiedenis van kindermishandelingNaaldekokerVoedingSonenergieNatuurlike hulpbronMandaryn-ChineesVarkSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Klimaatsverandering in AfrikaVulvaNapoleon BonaparteAfrikaanse WikipediaMartin Luther King jr.SwangerskapFotosinteseHoofmeisieDiepaartromboseVolstruisNiersteenSeePenetrasieFort BeaufortDierVoedselkettingWoestynGeskiedenis van Suid-AfrikaJan de WetLys van Suid-Afrikaanse musikanteLiewe HeksieAkteurAlfabetDolfynRacheltjie de BeerEjakulasieArabiesKindermishandelingToekoms van die AardeJames FrechevilleCarles PuigdemontNasionale VrouedagHematurieJuan Antonio VillacañasSkoolKoorsNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyGalblaasPad na jou hartHTMLDesmond TutuAarde se atmosfeerSteve HofmeyrLettergreepSuid-Afrikaanse PolisiediensDuitsPlastiekEkonomieMenslike skeletKlitorisWeefselRenosterRugbyEkonomiese kwessies in Suid-Afrika🡆 More